Wikipedia:Kernartikels
Die volgende lys artikels poog om 'n voorbeeld te gee van kernartikels wat by enige Wikipedia of ander wêreldensiklopedie ingesluit behoort te word. Die lys is nie gesaghebbend nie, maar verskaf bloot 'n basis vir gebruikers wat idees soek vir hulle volgende artikel, hetsy dit 'n nuutskepping of 'n vertaling is. Die lys is 'n selektiewe samesmelting van en:Wikipedia:Vital articles, en:Wikipedia:1,000 core topics en m:List of articles every Wikipedia should have.
Die hoofskakels sal u na die Afrikaanse artikel lei, of na 'n bladsy waar 'n nuwe artikel oor dié onderwerp begin kan word. Reeds-bestaande Afrikaanse artikels kan altyd uitgebrei word tot 'n voorbladartikel. Onderaan sal u skakels vind na reeds-bestaande Duits-, Engels-, Frans- en Nederlandstalige artikels, indien dié beskikbaar is. Artikels wat voorbladstatus geniet het word uitgewys met 'n , terwyl artikels wat herken word as "goeie artikels" of "leeswaardige artikels" by die Duitse, Engelse en Franse Wikipedia, onderskeidelik, uitgewys word met 'n . Let wel dat die byvoeging van 'n anderstalige artikel hier nié die kwaliteit van die artikel waarborg nie.
Diskresie is gebruik in die opstelling van hierdie lys. Indien u nie saamstem met 'n toevoeging hier nie, of voel dat hier iets kort, is u welkom om u mening op die Besprekingsblad te lug.
Mense
[wysig bron]Akteurs, aktrises en vermaaklikheidskunstenaars
[wysig bron]
|
|
|
Argitekte
[wysig bron]
|
|
|
Atlete en sportfigure
[wysig bron]
|
|
|
Filosowe en sosioloë
[wysig bron]
|
|
|
Komponiste en musikante
[wysig bron]
|
|
|
Kunstenaars
[wysig bron]
|
|
|
Leiers, politici en monarge
[wysig bron]Ontdekkingsreisigers en verkenners
[wysig bron]
|
|
|
Regisseurs en draaiboekskrywers
[wysig bron]
|
|
|
Religieuse figure
[wysig bron]
|
|
|
Rewolusionêre en aktiviste
[wysig bron]
|
|
|
Skrywers en digters
[wysig bron]Wetenskaplikes, wiskundiges en uitvinders
[wysig bron]Aardrykskunde
[wysig bron]
|
|
|
Berge, valleie en woestyne
[wysig bron]
|
|
|
Kontinente en gebiede
[wysig bron]
|
|
|
Lande
[wysig bron]Daar behoort uiteindelik artikels oor elk van die lande by Lys van lande te wees. Vir kleiner Wikipedias is die volgende hoë-prioriteit:
Stede
[wysig bron]Waterliggame
[wysig bron]Filosofie en geloof
[wysig bron]Geskiedenis
[wysig bron]
|
|
|
Steentydperk
[wysig bron]
|
|
|
Bronstydperk
[wysig bron]
|
|
|
|
Ystertydperk
[wysig bron]
|
|
|
Middeleeue
[wysig bron]
|
|
|
Vroeë moderne geskiedenis
[wysig bron]
|
|
|
Moderne geskiedenis
[wysig bron]
|
|
|
Die Kunste
[wysig bron]Wetenskap
[wysig bron]Aardwetenskappe
[wysig bron]
|
|
|
Biologie
[wysig bron]
|
|
|
Anatomie
[wysig bron]Organismes
[wysig bron]
|
|
|
Spesifieke organismes
[wysig bron]
|
|
|
Gesondheid en geneeskunde
[wysig bron]Chemie / Skeikunde
[wysig bron]
|
|
|
Chemiese elemente
[wysig bron]Fisika
[wysig bron]Sterrekunde
[wysig bron]
|
|
|