2010 Super 14-seisoen
2010 Super 14 | |
Amptelike logo
| |
Deelnemende lande | Australië Suid-Afrika Nieu-Seeland |
---|---|
Kampioen | Bulls (3de titel) |
Wedstryde gespeel | 92 |
Drieë gedruk | 537 (gem. 5.837 per wedstryd) |
Meeste punte aangeteken | 263 Morné Steyn (Bulls) |
Meeste drieë gedruk | 9 Drew Mitchell (Waratahs) 9 Joe Rokocoko (Blues) |
Die 2010 Super 14-seisoen het in Februarie 2010 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Die kompetisie het op 30 Mei ten einde geloop. Die 2010-seisoen was die vyfde en laaste van die vergrote Super 14 formaat van die kompetisie. Die skedule het oor ’n tydperk van 3½ maande gestrek met 94 wedstryde wat gespeel is, waarvan elke span een keer teen elk van die dertien ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondtes en een eindrondte. Elke span het een loslootjie oor die veertien rondtes gehad.
Tabel
[wysig | wysig bron]
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Pte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Bulls | 13 | 10 | 0 | 3 | 436 | 345 | +91 | 7 | 47 | |||
2 | Stormers | 13 | 9 | 0 | 4 | 365 | 171 | +194 | 8 | 44 | |||
3 | Waratahs | 13 | 8 | 0 | 5 | 366 | 308 | +58 | 7 | 43 | |||
4 | Crusaders | 13 | 8 | 1 | 4 | 388 | 295 | +93 | 7 | 41 | |||
5 | Reds | 13 | 9 | 0 | 4 | 385 | 288 | +97 | 7 | 43 | |||
6 | Brumbies | 13 | 8 | 0 | 5 | 358 | 291 | +67 | 5 | 37 | |||
7 | Blues | 13 | 7 | 0 | 6 | 376 | 333 | +43 | 9 | 37 | |||
8 | Hurricanes | 13 | 7 | 1 | 5 | 358 | 323 | +35 | 7 | 37 | |||
9 | Sharks | 13 | 7 | 0 | 6 | 297 | 297 | 0 | 5 | 33 | |||
10 | Cheetahs | 13 | 5 | 1 | 7 | 315 | 393 | -78 | 4 | 26 | |||
11 | Chiefs | 13 | 4 | 1 | 8 | 340 | 418 | -78 | 8 | 26 | |||
12 | Highlanders | 13 | 3 | 0 | 10 | 297 | 397 | -100 | 7 | 19 | |||
13 | Force | 13 | 4 | 0 | 9 | 258 | 364 | -106 | 3 | 19 | |||
14 | Lions | 13 | 0 | 0 | 13 | 270 | 585 | -315 | 5 | 5 | |||
Opgedateer op 15 Mei 2010 |
Tabel notas
[wysig | wysig bron]- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Against (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bomuspunte verkry.
- Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Skeidsregters
[wysig | wysig bron]Die skeidsregters in hierdie toernooi kom van al drie deelnemende lande. Skeidsregters word geplaas op 'n Meriete- en Reserwepaneel. Hulle kan bevorder of teruggesit word na 'n ander paneel. Ten minste tagtig persent van die Super 14-wedstryde sal deur skeidsregters van die Merietepaneel hanteer word.
Australiese Skeidsregters
- Stuart Dickinson (Merietepaneel)
- Steve Walsh (Reserwepaneel)
- Ian Smith (Reserwepaneel)
- Nathan Pearce (Reserwepaneel)
- Paul Marks (Reserwepaneel)
Nieu-Seelandse Skeidsregters
- Bryce Lawrence (Merietepaneel)
- Chris Pollock (Merietepaneel)
- Keith Brown (Merietepaneel)
- Garratt Williamson (Reserwepaneel)
- Jonathan White (Reserwepaneel)
- Vinny Munro (Reserwepaneel)
Suid-Afrikaanse Skeidsregters
- Craig Joubert (Merietepaneell)
- Jonathan Kaplan (Merietepaneel)
- Marius Jonker (Merietepaneel)
- Mark Lawrence (Merietepaneel)
- Jaco Peyper (Reserwepaneel)
- Pro Legoete (Reserwepaneel)
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 12–13 Februarie | Week 9 | 9–10 April |
Week 2 | 19–20 Februarie | Week 10 | 16–17 April |
Week 3 | 26-27 Februare | Week 11 | 23-24 April |
Week 4 | 5–6 Maart | Week 12 | 30 April & 1 Mei |
Week 5 | 12–13 Maart | Week 13 | 7–8 Mei |
Week 6 | 19–20 Maart | Week 14 | 14–15 Mei |
Week 7 | 26-27 Maart | Halfeindronde | 21–22 Mei |
Week 8 | 2–3 April | Eindronde | 29 Mei |
- Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur 2009 Super 14 |
Super 14 2010 |
Opgevolg deur 2011 Superrugby |
Week 1
[wysig | wysig bron]- Geen dagligbesparing in Perth & Brisbane.
12 Februarie 2010 | Blues | 20 – 34 | Hurricanes | North Harbour-stadion, North Shore City | |
19:35 | Drieë: Stephen Brett, John Afoa Doelskoppe: Stephen Brett (2) Strafdoele: Stephen Brett (2) Kaarte: Isaia Toeava 68' tot 78' |
Verslag | Drie: Hosea Gear Doelskoppe: Piri Weepu Strafdoele: Willie Ripia (5), Piri Weepu (4) |
Bywoning: 23,000[1] Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
- ’n Superrugbyrekord is opgestel toe die Hurricanes 9 strafdoele in die wedstryd oorgeskop het, 5 deur Willie Ripia en 4 deur Piri Weepu.[1]
12 Februarie 2010 | Force | 15 – 24 | Brumbies | Members Equity-stadion, Perth | |
19:05 | Strafdoele: James O’Connor (5) | Verslag | Drieë: Josh Valentine, Stephen Moore, Huia Edmonds Doelskoppe: Stirling Mortlock (3) Strafdoel: Stirling Mortlock |
Bywoning: 17,268 Skeidsregter: Steve Walsh (AUS) | |
- Stirling Mortlock het die eerste speler geword wat meer as 1 000 superrugbypunte kon aanteken en het hierdie wedstryd afgesluit op 1 005 punte.
12 Februarie 2010 | Cheetahs | 34 – 51 | Bulls | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:10 | Drieë: Lionel Mapoe, Juan Smith, Jongi Nokwe Doelskoppe: Naas Olivier (2) Strafdoele: Naas Olivier (5) |
Verslag | Drieë: Jaco Pretorius, Morné Steyn, Gerhard van den Heever, Zane Kirchner, Wynand Olivier, Strafdrie Doelskoppe: Morné Steyn (5), Jacques-Louis Potgieter Strafdoel: Morné Steyn (3) |
Bywoning: 22,110[2] Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
14 Februarie 2010 | Crusaders | 32 – 17 | Highlanders | AMI-stadion, Christchurch | |
17:30 | Drieë: Andrew Ellis, Jared Payne, Zac Guildford, Sean Maitland Doelskoppe: Dan Carter (3) Strafdoele: Dan Carter (2) |
Verslag | Drieë: Michael Hobbs (2) Doelskoppe: Michael Hobbs (2) Strafdoel: Michael Hobbs |
Bywoning: 22,793 [3] Skeidsregter: Chris Pollock (NS) | |
13 Februarie 2010 | Reds | 28 – 30 | Waratahs | Suncorpstadion, Brisbane | |
18:40 | Drieë: Daniel Braid, James Horwill, Strafdrie Doelskoppe: Quade Cooper (2) Strafdoele: Quade Cooper (2) Skepdoel: Quade Cooper |
Verslag | Drieë: Rory Sidey, Wycliff Palu Doelskop: Daniel Halangahu Strafdoele: Berrick Barnes (4), Daniel Halangahu Skepdoel: Berrick Barnes Kaarte: Dean Mumm 74' tot 80' |
Bywoning: 22,582[4] Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |
13 Februarie 2010 | Lions | 13 – 26 | Stormers | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
17:05 | Drie: Michael Killian Doelskop: Earl Rose Strafdoele: Earl Rose (2) |
Verslag | Drieë: Joe Pietersen, Jaque Fourie Doelskoppe: Joe Pietersen (2) Strafdoele: Joe Pietersen (4) |
Bywoning: 13,850 Skeidsregter: Jaco Peyper (SA) | |
13 Februarie 2010 | Sharks | 18 – 19 | Chiefs | ABSA-stadion, Durban | |
19:10 | Strafdoele: Rory Kockott (6) Kaarte: John Smit 20' tot 30', Bismarck du Plessis 73' tot 80' |
Verslag | Drie: Jackson Willison Doelskop: Stephen Donald Strafdoele: Stephen Donald (4) |
Bywoning: 27,296 Skeidsregter: Keith Brown (NS) | |
Week 2
[wysig | wysig bron]- Geen dagligbesparing in Brisbane.
19 Februarie 2010 | Highlanders | 15 – 19 | Blues | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drieë: Israel Dagg, Michael Hobbs Doelskop: Michael Hobbs Strafdoel: Israel Dagg Kaarte: Josh Bekhuis 63' tot 73' |
Verslag | Drieë: Paul Williams (2), Rene Ranger Doelskop: Stephen Brett Kaarte: Rene Ranger 76' tot 80' |
Bywoning: 6,700 [5] Skeidsregter: Bryce Lawrence (NS) | |
19 Februarie 2010 | Reds | 41 – 20 | Crusaders | Suncorpstadion, Brisbane | |
19:45 | Drieë: Quade Cooper (2), Rodney Davies, Digby Ioane Doelskoppe: Quade Cooper (3) Strafdoele: Quade Cooper (5) Kaarte: Adam Byrnes 60' tot 70' |
Verslag | Drieë: Andrew Ellis, Brad Thorn Doelskoppe: Dan Carter (2) Strafdoele: Dan Carter (2) Kaarte: Ben Franks 23' tot 33' |
Bywoning: 17,880 Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |
19 Februarie 2010 | Sharks | 20 – 25 | Cheetahs | ABSA-stadion, Durban | |
18:00 | Drie: Ryan Kankowski Strafdoele: Rory Kockott (5) |
Verslag | Drie: Riaan Viljoen Doelskop: Naas Olivier Strafdoele: Naas Olivier (3), Riaan Viljoen (2) Skepdoel: Naas Olivier |
Bywoning: 21,926 Skeidsregter: Jonathan Kaplan, vervang deur Pro Legoete (SA) | |
19 Februarie 2010 | Lions | 65 – 72 | Chiefs | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
20:00 | Drieë: Wandile Mjekevu (3), Todd Clever, Carlos Spencerr, Doppies la Grange, Tonderai Chavhanga, Cobus Grobbelaar, Jacques Lombaard Doelskoppe: Earl Rose (7) Strafdoele: Rose (2) |
Verslag | Drieë: Richard Kahui (3), Callum Bruce, Liam Messam, Junior Poluleuligaga, Sitiveni Sivivatu, Brendon Leonard, Stephen Donald Doelskoppe: Stephen Donald (9) Strafdoele: Stephen Donald (3) Kaarte: Sione Lauaki 12' tot 22', Aled de Malmanche 21' tot 31', Richard Kahui 64' tot 74' |
Bywoning: 7,685 Skeidsregter: Marius Jonker (SA) | |
- Hierdie wedstryd het verskeie Superrugbyrekords oortref waaronder die hoogste gemiddelde telling in 'n enkele wedstryd (137 punte), die hoogste telling deur 'n span wat nie tuis speel nie (72 punte) en die meeste drieë in 'n enkele wedstryd (18).
20 Februarie 2010 | Hurricanes | 47 – 22 | Force | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: David Smith (2), Cory Jane, Michael Paterson, Neemia Tialata, Ma'a Nonu, Tyson Keats Doelskoppe: Willie Ripia, Piri Weepu, Aaron Cruden Strafdoele: Willie Ripia (2) |
Verslag | Drieë: Josh Tatupu, Dean Haylett-Petty, Chris O'Young Doelskoppe: James O'Connor (2) Strafdoel: James O'Connor |
Bywoning: 11,479 Skeidsregter: Vinnie Munro (NS) | |
20 Februarie 2010 | Bulls | 50 – 32 | Brumbies | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:05 | Drieë: Fourie du Preez, Morné Steyn (2), Gerhard van den Heever, Wynand Olivier Doelskoppe: Morné Steyn (5) Strafdoele: Morné Steyn (5) |
Verslag | Drieë: Rocky Elsom, George Smith, Pat McCabe Doelskop: Stirling Mortlock Strafdoele: Stirling Mortlock (4) Skepdoele: Matt Giteau (2) |
Bywoning: 31,569[6] Skeidsregter: Mark Lawrence (SA) | |
20 Februarie 2010 | Stormers | 27 – 6 | Waratahs | Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drieë: Francois Louw, Bryan Habana (2) Doelskoppe: Joe Pietersen (3) Strafdoele: Joe Pietersen (2) |
Verslag | Strafdoele: Berrick Barnes (2) | Bywoning: 37,268 [7] Skeidsregter: Keith Brown (NS) | |
Week 3
[wysig | wysig bron]- Geen dagligbesparing in Perth & Brisbane
26 Februarie 2010 | Crusaders | 35 – 6 | Sharks | AMI-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Zac Guildford (2), Adam Whitelock, Quentin MacDonald Doelskoppe: Dan Carter (3) Strafdoele: Dan Carter (3) |
Verslag | Strafdoele: Rory Kockott (2) Kaarte: Andy Goode 73' tot 80' |
Bywoning: 18,551 Skeidsregter: Chris Pollock (NS) | |
26 Februarie 2010 | Stormers | 17 – 19 | Highlanders | Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drie: Pieter Louw Strafdoele: Joe Pietersen (4) |
Verslag | Drie: George Smith Doelskop: Matt Giteau Strafdoele: Matt Giteau (4) |
Bywoning: 38,367[8] Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |
27 Februarie 2010 | Hurricanes | 33 – 18 | Lions | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Michael Paterson, Piri Weepu, Andrew Hore, David Smith Doelskoppe: Willie Ripia (2) Strafdoeel: Willie Ripia (3) Kaarte: Ma'a Nonu ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Derick Minnie, Todd Clever Doelskop: Earl Rose Strafdoele: Earl Rose (2) |
Bywoning: 12,550[9] Skeidsregter: Paul Marks (AUS) | |
27 Februarie 2010 | Reds | 18 – 27 | Blues | Ballymorestadion, Brisbane | |
18:40 | Drieë: Will Genia, Laurie Weeks Doelskop: Quade Cooper Strafdoele: Quade Cooper (2) |
Verslag | Drieë: Rene Ranger, Anthony Boric, Alby Mathewson, Rudi Wulf Doelskoppe: Stephen Brett, Lachie Munro Strafdoel: Stephen Brett |
Bywoning: 15,681 Skeidsregter: Steve Walsh (AUS) | |
27 Februarie 2010 | Force | 9 – 16 | Chiefs | Members Equity-stadion, Perth | |
19:05 | Drie: Ryan Cross Doelskop: James O'Connor Strafdoele: James O'Connor (3), Brett Sheehan |
Verslag | Drieë: Hika Elliot, Lelia Masaga, Colin Bourke, Tim Nanai-Williams Doelskoppe: Stephen Donald (4) Strafdoele: Stephen Donald (3) |
Bywoning: 18,000 Skeidsregter: Jaco Peyper (SA) | |
27 Februarie 2010 | Cheetahs | 24 – 31 | Highlanders | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:05 | Drieë: Heinrich Brüssow, Juan Smith Doelskop: Naas Olivier Strafdoele: Naas Olivier (4) |
Verslag | Drieë: Kenny Lynn, Fetu’u Vainikolo, Michael Hobbs Doelskoppe: Michael Hobbs, Israel Dagg Strafdoele: Michael Hobbs, Israel Dagg (3) |
Bywoning: 13,166 Skeidsregter: Pro Legoete (SA) | |
27 Februarie 2010 | Bulls | 48 – 38 | Waratahs | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Francois Hougaard (2), Stephan Dippenaar, Gerhard van den Heever, Wynand Olivier, Jacques-Louis Potgieter Doelskoppe: Morné Steyn (6) Strafdoele: Morné Steyn (2) |
Verslag | Drieë: Tatafu Polota-Nau, Ben Mowen, Lachlan Turner, Drew Mitchell Doelskoppe: Berrick Barnes (2), Kurtley Beale Strafdoele: Berrick Barnes (3) Skepdoel: Berrick Barnes |
Bywoning: 30,044 Skeidsregter: Marius Jonker (SA) | |
Week 4
[wysig | wysig bron]5 Maart 2010 | Chiefs | 18 – 23 | Reds | Waikatostadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Sitiveni Sivivatu, Leila Masaga, Sona Taumalolo Strafdoel: Stephen Donald |
Verslag | Drieë: Will Chambers, Luke Morahan Doelskoppe: Quade Cooper (2) Strafdoele: Quade Cooper (3) Kaarte: Brando Va'aulu 30' tot 40' |
Bywoning: 13,500 Skeidsregter: Chris Pollock (NS) | |
5 Maart 2010 | Brumbies | 24 – 13 | Lions | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Drieë: Strafdrie, Christian Lealiifano, Stephen Moore Doelskoppe: Matt Giteau (3) Strafdoel: Matt Giteau |
Verslag | Drie: Hannes Franklin Doelskop: Burton Francis Strafdoele: Burton Francis (2) Kaarte: Kevin Buys 27' tot 37' |
Bywoning: 13,177[10] Skeidsregter: Steve Walsh (AUS) | |
6 Maart 2010 | Crusaders | 33 – 20 | Blues | AMI-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: George Whitelock, Ryan Crotty, Robert Fruean Doelskoppe: Dan Certer (3) Strafdoele: Dan Carter (4) |
Verslag | Drie: Alby Mathewson Strafdoele: Stephen Brett (4) |
Bywoning: 23,000 Skeidsregter: Steve Walsh (AUS) | |
6 Maart 2010 | Waratahs | 25 – 21 | Sharks | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:40 | Drieë: Daniel Halangahu, Tom Carter , T Polota-Nau Doelskoppe: Berrick Barnes (2) Strafdoele: Berrick Barnes (2) Kaarte: Kurtley Beale 77' tot 80' |
Verslag | Drieë:Ryan Kankowski, Adrian Jacobs Doelskop: AndyGoode Strafdoele: Andy Goode, Ruan Pienaar Skepdoel: Andy Goode Kaarte: Jannie du Plessis 20' tot 30', Andy Goode 23' tot 33' |
Bywoning: 20,651[11] Skeidsregter: Paul Marks (AUS) | |
6 Maart 2010 | Stormers | 33 – 0 | Highlanders | Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drieë: Deon Fourie, Schalk Burger, Pieter Louw, Bryan Habana Doelskop: Joe Pietersen, Peter Grant Strafdoele: Joe Pietersen (3) |
Verslag | Bywoning: 36,527 Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | ||
6 Maart 2010 | Cheetahs | 28 – 12 | Hurricanes | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:10 | Drie: Kabamba Floors Doelskop: Naas Olivier Strafdoele: Naas Olivier (3), Meyer Bosman (4) |
Verslag | Drieë: David Smith, Cory Jane Doelskop: Willie Ripia Kaarte: Ma'a Nonu 31' tot 41', Jeremy Thrush 66' tot 76' |
Bywoning: 14,156 Skeidsregter: Bryce Lawrence (NS) | |
Loslootjie: Bulls, Force |
Week 5
[wysig | wysig bron]- Geen dagligbesparing in Brisbane
12 Maart 2010 | Chiefs | 19 – 26 | Crusaders | Waikatostadion, Hamilton | |
19:35 | Drie: Richard Kahui Doelskop: Stephen Donald Strafdoele: Stephen Donald (4) |
Verslag | Drieë: Kahn Fotuali'i (2) Doelskoppe: Dan Carter (2) Strafdoele: Dan Carter (4) |
Bywoning: 17,800 Skeidsregter: Mark Lawrence (SA) | |
12 Maart 2010 | Waratahs | 73 – 12 | Lions | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:40 | Drieë: Drew Mitchell (4), Josh Holmes (2), Lachlan Turner (2), Tom Carter, Dean Mumm, Wycliff Palu Doelskoppe: Berrick Barnes (9) |
Verslag | Drieë: Tonderai Chavanga, JC Janse van Rensburg Doelskop: Burton Francis |
Bywoning: 16,878 Skeidsregter: Vinny Munro (NS) | |
13 Maart 2010 | Brumbies | 24 – 22 | Sharks | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Drieë: Ben Alexander (2) Doelskop: Matt Giteau Strafdoele: Matt Giteau (4) |
Verslag | Drie: Ruan Pienaar Doelskop: Andy Goode Strafdoele: Andy Goode (5) |
Bywoning: 15,227 Skeidsregter: Garratt Williamson (NS) | |
13 Maart 2010 | Bulls | 50 – 35 | Highlanders | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:05 | Drieë: Francois Hougaard (2), Pierre Spies (2), Gary Botha, Gerhard van den Heever, Wynand Olivier Doelskoppe: Morné Steyn (6) Strafdoel: Morné Steyn |
Verslag | Drieë: Israel Dagg (3), Tim Boys, Robbie Robinson Doelskoppe: Matt Berquist (4), Israel Dagg |
Bywoning: 34,435 Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
13 Maart 2010 | Stormers | 37 – 13 | Hurricanes | Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drieë: Sireli Naqelevuki, Joe Pietersen, Jaque Fourie, Brok Harris, Duane Vermeulen Doelskoppe: Joe Pietersen (3) Strafdoele: Joe Pietersen (2) |
Verslag | Drieë: David Smith, Tyson Keats Strafdoel: Willie Ripia |
Bywoning: 44,300 Skeidsregter: Nathan Pearce (AUS) | |
14 Maart 2010 | Reds | 50 – 10 | Force | Suncorpstadion, Brisbane | |
16:30 | Drieë: Anthony Faingaa (2), Luke Morahan, Digby Ioane (2), Scott Higginbotham (2) Doelskoppe: Quade Cooper (5), Ben Lucas Strafdoel: Quade Cooper Kaarte: Peter Hynes 43' tot 53', Anthony Faingaa 62' tot 72' |
Verslag | Drie: Nick Cummins Doelskop: James O'Connor Strafdoel: James O'Connor Kaarte: David Hill 70' tot 80' |
Bywoning: 20,016 Skeidsregter: Ian Smith (AUS) | |
Loslootjie: Cheetahs, Blues |
Week 6
[wysig | wysig bron]- Geen dagligbesparing in Perth
19 Maart 2010 | Blues | 39 – 34 | Brumbies | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Joe Rokocoko (2), Rene Ranger, Benson Stanley, Isaia Toeava Doelskoppe: Stephen Brett (4) Strafdoel: Stephen Brett Skepdoel: Stephen Brett |
Verslag | Drieë: Salesi Ma'afu, Huia Edmonds, Patrick Phibbs Doelskoppe: Matt Giteau (2) Strafdoele: Matt Giteau (5) |
Bywoning: 16,000 Skeidsregter: Mark Lawrence (SA) | |
19 Maart 2010 | Bulls | 19 – 18 | Hurricanes | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drie: Zane Kirchner Doelskop: Morné Steyn Strafdoele: Morné Steyn (4) |
Verslag | Drieë: Karl Lowe, Jeremy Thrush Doelskop: Willie Ripia Strafdoele: Willie Ripia (2) Kaarte: Victor Vito 60' tot 70' |
Bywoning: 37,104 Skeidsregter: Steve Walsh (AUS) | |
20 Maart 2010 | Crusaders | 46 – 19 | Lions | AMI-stadion, Christchurch | |
17:30 | Drieë: Sean Maitland (2), Jonathan Poff, Adam Whitelock, Willi Heinz Doelskoppe: Colin Slade (3) Strafdoele: Colin Slade (5) |
Verslag | Drie: Hannes Franklin Doelskop: Burton Francis Strafdoele: Burton Francis (3), Earl Rose |
Bywoning: 20,096 Skeidsregter: Garrett Williamson (NS) | |
20 Maart 2010 | Highlanders | 16 – 30 | Sharks | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drie: Ben Smith Doelskop: Israel Dagg Strafdoele: Israel Dagg (3) |
Verslag | Drieë: Bismarck du Plessis, Stefan Terblanche, Adrian Jacobs Doelskoppe: Ruan Pienaar (3) Strafdoel: Ruan Pienaar |
Bywoning: 6,250 Skeidsregter: Jonathan White (NS) | |
20 Maart 2010 | Force | 10 – 14 | Waratahs | Members Equity-stadion, Perth | |
19:10 | Drie: Scott Staniforth Doelskop: James O'Connor Strafdoel: James O'Connor |
Verslag | Drie: Drew Mitchell Strafdoele: Berrick Barnes, Daniel Halangahu (2) |
Bywoning: 14,718 Skeidsregter: Jaco Peyper (SA) | |
20 Maart 2010 | Stormers | 21 – 8 | Cheetahs | Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drieë: Joe Pietersen, Jaque Fourie Doelskop: Joe Pietersen Strafdoele: Joe Pietersen (2), Willem de Waal |
Verslag | Drie: Meyer Bosman Skepdoel: Naas Olivier |
Bywoning: 43,089 Skeidsregter: Chris Pollock (NS) | |
Loslootjie: Chiefs, Reds |
Week 7
[wysig | wysig bron]- Geen dagligbesparing in Perth
26 Maart 2010 | Highlanders | 39 – 29 | Lions | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drieë: Hayden Triggs, Kenny Lynn, Strafdrie Doelskoppe: Israel Dagg (3) Strafdoele: Israel Dagg (6) |
Verslag | Drieë: Michael Killian, Cobus Grobbelaar, Wigan Pekeur (2), JP Joubert Doelskoppe: Carlos Spencer, Earl Rose Kaarte: Walter Venter 61' tot 71' |
Bywoning: 5,000 Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
26 Maart 2010 | Brumbies | 30 – 23 | Chiefs | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Drieë: Josh Valentine, Michael Hooper, Matt Toomua Doelskoppe: Matt Giteau (3) Strafdoele: Matt Giteau (3) |
Verslag | Drieë: Brendon Leonard, Richard Kahui Doelskoppe: Stephen Donald (2) Strafdoele: Stephen Donald (3) |
Bywoning: 15,217[12] Skeidsregter: Jaco Peyper (SA) | |
26 Maart 2010 | Cheetahs | 10 – 31 | Reds | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:10 | Drie: Ashley Johnson Doelskop: Naas Olivier Strafdoel: Meyer Bosman |
Verslag | Drieë: Will Genia, Peter Hynes, Digby Ioane Doelskoppe: Quade Cooper (2) Strafdoele: Will Genia, Quade Cooper (3) Kaarte: Quade Cooper 25' tot 35' |
Bywoning: 13,452 Skeidsregter: Vinny Munro (NS) | |
27 Maart 2010 | Hurricanes | 26 – 29 | Sharks | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Ma'a Nonu, Victor Vito Doelskop: Piri Weepu Strafdoele: Willie Ripia (2), Piri Weepu (2) |
Verslag | Drieë: Patrick Lambie, JP Pietersen Doelskoppe: Ruan Pienaar (2) Strafdoele: Ruan Pienaar (5) |
Bywoning: 12,235[13] Skeidsregter: Ian Smith (AUS) | |
27 Maart 2010 | Waratahs | 39 – 32 | Blues | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:40 | Drieë: Dean Mumm, Daniel Halangahu (2), Tatafu Polota-Nau, Lachlan Turner Doelskoppe: Daniel Halangahu (4) Strafdoele: Daniel Halangahu (2) |
Verslag | Drieë: Rudi Wulf, Isaia Toeava, Rene Ranger (2) Stephen Brett (3) Strafdoele: Stephen Brett (2) |
Bywoning: 20,413 Skeidsregter: Garratt Williamson (NS) | |
27 Maart 2010 | Force | 15 – 28 | Bulls | Members Equity-stadion, Perth | |
19:10 | Strafdoele: James O'Connor (5) Kaarte: Ryan Cross 64' tot 74' |
Verslag | Drieë: Pierre Spies, Morné Steyn, Zane Kirchner Doelskoppe: Morné Steyn (2) Strafdoele: Morné Steyn (3) |
Bywoning: 15,678 Skeidsregter: Damian Mitchelmore (AUS) | |
Loslootjie: Crusaders, Stormers |
Week 8
[wysig | wysig bron]- Paasnaweek
- Geen dagligbesparing in Perth
- Sondag 4 April eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
2 April 2010 | Hurricanes | 26 – 26 | Crusaders | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Ma'a Nonu, Jeremy Thrush Doelskoppe: Willie Ripia (2) Strafdoele: Piri Weepu (4) |
Verslag | Drieë: George Whitelock, Zac Guildford, Ti'i Paulo Doelskop: Dan Carter Strafdoele: Dan Carter (3) |
Bywoning: 20,248[14] Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
2 April 2010 | Force | 16 – 15 | Stormers | Members Equity-stadion, Perth | |
18:05 | Drie: David Pocock Doelskop: James O'Connor Strafdoel: James O'Connor (2) Skepdoel: David Hill |
Verslag | Strafdoele: Peter Grant (5) | Bywoning: 17,178 Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
3 April 2010 | Blues | 32 – 17 | Bulls | Edenpark, Auckland | |
17:30 | Drieë: Isaia Toeava, Joe Rokocoko Doelskoppe: Stephen Brett (2) Strafdoele: Stephen Brett (6) |
Verslag | Drie: Pierre Spies Strafdoele: Morné Steyn (3) Skepdoel: Morné Steyn Kaarte: Pedrie Wannenburg 53' tot 63', Flip van der Merwe 76' tot 80' |
Bywoning: 17,700[15] Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |
3 April 2010 | Chiefs | 27 – 21 | Highlanders | Bayparkstadion, Mount Maunganui | |
19:35 | Drieë: Stephen Donald, Sione Lauaki, Sona Taumalolo Doelskoppe: Stephen Donald (3) Strafdoele: Stephen Donald (2) |
Verslag | Drieë: Hayden Triggs, Fetu'u Vainikolo Doelskop: Israel Dagg Strafdoele: Israel Dagg (2) Skepdoel: Robbie Robinson |
Bywoning: 11,000[16] Skeidsregter: Marius Jonker (SA) | |
3 April 2010 | Waratahs | 40 – 17 | Cheetahs | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:40 | Drieë: Rob Horne, Benn Robinson, Al Baxter, Kurtley Beale, Josh Holmes Doelskoppe: Daniel Halangahu (2), Berrick Barnes Strafdoele: Daniel Halangahu (3) |
Verslag | Drieë: WP Nel, Corné Uys Doelskoppe: Meyer Bosman (2) Strafdoel: Naas Olivier |
Bywoning: 15,522[17] Skeidsregter: Bryce Lawrence (NS) | |
3 April 2010 | Sharks | 30 – 28 | Reds | ABSA-stadion, Durban | |
17:05 | Drieë: Odwa Ndugane, Jacques Botes, JP Pietersen Doelskoppe: Ruan Pienaar (3) Strafdoele: Ruan Pienaar (3) |
Verslag | Drieë: Quade Cooper, Will Chambers (2), Greg Holmes Doelskoppe: Quade Cooper (4) |
Bywoning: 30,155[18] Skeidsregter: Chris Pollock (NS) | |
Loslootjie: Brumbies, Lions |
Week 9
[wysig | wysig bron]9 April 2009 | Chiefs | 19 – 33 | Bulls | Waikatostadion, Hamilton | |
19:35 | Drie: Brendon Leonard Doelskop: Stephen Donald Strafdoele: Stephen Donald (4) |
Verslag | Drieë: Gerhard van den Heever, Pierre Spies, Gary Botha, Dewald Potgieter Doelskoppe: Morné Steyn (2) Strafdoele: Morné Steyn (3) |
Bywoning: 12,900 [19] Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
9 April 2010 | Highlanders | 27 – 41 | Force | Queenstown Events-sentrum, Queenstown | |
14:30 | Drieë: Chris King, Steven Setephano, Fetu'u Vainikolo Strafdoel: Matt Berquist Kaarte: Jimmy Cowan 21' tot 31', Clint Newland 34' tot 44' |
Verslag | Drieë: Cameron Shepherd (2), James O'Connor, Ryan Cross (2), Justin Turner Doelskoppe: James O'Connor (4) Strafdoel: James O'Connor Kaarte: Pek Cowan 34' tot 44' |
Bywoning: 5,800 [20] Skeidsregter: Marius Jonker (SA) | |
10 April 2010 | Blues | 21 – 33 | Stormers | Edenpark, Auckland | |
17:30 | Drieë: Serge Lilo, Luke McAlister, Joe Rokocoko Doelskoppe: Stephen Brett (3) |
Verslag | Drieë: Jaque Fourie, Dewaldt Duvenhage, Anton van Zyl Doelskoppe: Peter Grant (2) Strafdoele: Peter Grant (4) |
Bywoning: 17,700 Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
10 April 2010 | Crusaders | 20 – 13 | Waratahs | AMI-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drie: Kahn Fotuali'i Strafdoele: Dan Carter (5) Kaarte: Kahn Fotuali'i 38' tot 48' |
Verslag | Drie: Rob Horne Doelskop: Daniel Halangahu Strafdoele: Daniel Halangahu, Berrick Barnes |
Bywoning: 21,762[21] Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |
10 April 2010 | Brumbies | 61 – 15 | Cheetahs | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Drieë: Stephen Hoiles, Patrick Phibbs, Tyrone Smith, Rocky Elsom, Ben Alexander (2), Adam Ashley-Cooper, Matt Toomua, Alfi Mafi Doelskoppe: Matt Giteau (6), Julian Huxley (2) |
Verslag | Drieë: Sarel Pretorius, Adriaan Strauss Doelskop: Riaan Viljoen Strafdoel: Naas Olivier Kaarte: Barend Pieterse 17' tot 27', Kabamba Floors 77' tot 80' |
Bywoning: 14,111[22] Skeidsregter: Bryce Lawrence (NS) | |
10 April 2010 | Lions | 26 – 41 | Reds | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
19:10 | Drieë: Michael Killian (2), Franco van der Merwe, Herkie Kruger Doelskoppe: Herkie Kruger (3) |
Verslag | Drieë: Rod Davies (2), Quade Cooper, Anthony Faingaa, Peter Hynes, Leroy Houston Doelskoppe: Quade Cooper (4) Strafdoel: Quade Cooper Kaarte: Anthony Faingaa 58' tot 68' |
Bywoning: 12,268 Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |
Loslootjie: Hurricanes, Sharks |
Week 10
[wysig | wysig bron]16 April 2009 | Chiefs | 15 – 49 | Stormers | Waikatostadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Tanerau Latimer, Tim Nanai-Williams Doelskop: Stephen Donald Strafdoel: Stephen Donald Kaarte: Hika Elliot 79' tot 80' |
Verslag | Drieë: Bryan Habana, Duane Vermeulen, Tiaan Liebenberg, Sireli Naqelevuki, Andries Bekker, Deon Fourie Doelskoppe: Peter Grant (5) Strafdoele: Peter Grant (3) |
Bywoning: 11,000[23] Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
16 April 2009 | Brumbies | 13 – 23 | Hurricanes | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Drieë: Patrick Phibbs, Matt Giteau Strafdoel: Matt Giteau Kaarte: Huia Edmonds 63' tot 73' |
Verslag | Drieë: Conrad Smith, Victor Vito Doelskoppe: Aaron Cruden (2) Strafdoele: Aaron Cruden (3) Kaarte: Nick Crosswell 9' tot 19', Tyson Keats 29' tot 39' |
Bywoning: 14,825[24] Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
17 April 2009 | Blues | 38 – 17 | Force | Edenpark, Auckland | |
17:30 | Drieë: Joe Rokocoko (3), Tony Woodcock, Alby Mathewson, Rudi Wulf Doelskop: Luke McAlister |
Verslag | Drieë: David Pocock, Strafdrie Doelskop: James O'Connor Strefdoele: James O'Connor |
Bywoning: 15,000[25] Skeidsregter: Keith Brown (NS) | |
17 April 2009 | Crusaders | 45 – 6 | Cheetahs | AMI-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Kahn Fotuali'i, Ryan Crotty, Thomas Waldrom (2), Sean Maitland, Ben Franks, Zac Guildford Doelskoppe: Colin Slade (5) |
Verslag | Strafdoele: Riaan Viljoen, Meyer Bosman | Bywoning: 15,856 Skeidsregter: Jonathan White (NS) | |
17 April 2009 | Reds | 19 – 12 | Bulls | Suncorpstadion, Brisbane | |
19:40 | Drieë: Scott Higginbotham, Rod Davies Strafdoele: Quade Cooper (3) |
Verslag | Drieë: Derick Kuün, Pedrie Wannenburg Strafdoel: Morné Steyn |
Bywoning: 26,669 [26] Skeidsregter: Chris Pollock (NS) | |
17 April 2010 | Lions | 28 – 32 | Sharks | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
17:05 | Drieë: Michael Killian, Franco van der Merwe, Derick Minnie Doelskoppe: Herkie Kruger (2) Strafdoele: Herkie Kruger (3) |
Verslag | Drieë: Patrick Lambie, Odwa Ndugane, Bismarck du Plessis, Jacques Botes Doelskoppe: Ruan Pienaar (3) Strafdoele: Ruan Pienaar (2) |
Bywoning: 24,387[27] Skeidsregter: Mark Lawrence (SA) | |
Loslootjie: Highlanders, Waratahs |
Week 11
[wysig | wysig bron]23 April 2010 | Chiefs | 25 – 25 | Cheetahs | Waikatostadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Colin Bourke, Dwayne Sweeney, Toby Smith, Hika Elliot, Liam Messam | Verslag | Drieë: Davon Raubenheimer, WP Nel, Meyer Bosman Doelskoppe: Naas Olivier (2) Strafdoele: Naas Olivier (2) |
Bywoning: 8,000 [28] Skeidsregter: Bryce Lawrence (NS) | |
23 April 2010 | Reds | 16 – 13 | Stormers | Suncorpstadion, Brisbane | |
19:40 | Drie: Will Chambers Doelskop: Quade Cooper Strafdoele: Quade Cooper (3) |
Verslag | Drie: Andries Bekker Doelskop: Peter Grant Strafdoele: Peter Grant (2) |
Bywoning: 30,259 Skeidsregter: Chris Pollock (NS) | |
23 April 2010 | Force | 14 – 16 | Crusaders | Members Equity-stadion, Perth | |
19:45 | Drieë: Ben Whitaker, Pek Cowan, Matt Hodgson Doelskoppe: David Hill (3) Strafdoel: David Hill |
Verslag | Drie: Kahn Fotuali'i Doelskop: Dan Carter Strafdoele: Dan Carter (2) Skepdoel: Dan Carter |
Bywoning: 20,000[29] Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
24 April 2010 | Highlanders | 31 – 33 | Hurricanes | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drieë: Jimmy Cowan, Alando Soakai, Ben Smith, Jason Rutledge, Bronson Murray Doelskoppe: Israel Dagg (3) |
Verslag | Drieë: Karl Lowe, Michael Paterson, Tyson Keats, Aaron Cruden, Ma'a Nonu Doelskoppe: Aaron Cruden (3), Piri Weepu |
Bywoning: 7,000[30] Skeidsregter: Vinny Munro (NS) | |
24 April 2010 | Waratahs | 19 – 12 | Brumbies | ANZ-stadion, Sydney | |
19:40 | Drie: Lachlan Turer Doelskop: Daniel Halangahu Strafdoele: Daniel Halangahu (4) |
Verslag | Strafdoele: Matt Giteau (4) | Bywoning: 40,271[31] Skeidsregter: Steve Walsh (AUS) | |
24 April 2010 | Bulls | 51 – 11 | Lions | Loftus Versfeld, Pretoria | |
15:00 | Drieë: Derick Kuün, Gerhard van den Heever (2), Morné Steyn, Wynand Olivier, John Mametsa Doelskoppe: Morné Steyn (3) Strafdoele: Morné Steyn (5) |
Verslag | Drie: Wandile Mjekevu Strafdoele: Herkie Kruger (2) |
Bywoning: 24,638[32] Skeidsregter: Marius Jonker (SA) | |
24 April 2010 | Sharks | 23 – 10 | Blues | ABSA-stadion, Durban | |
17:05 | Drie: Ruan Pienaar Strafdoele: Ruan Pienaar (2), Andy Goode, Rory Kockott (2) Skepdoel: Ruan Pienaar |
Verslag | Drie: Peter Saili Doelskop: Stephen Brett Strafdoel: Stephen Brett |
Bywoning: 26,415 [33] Skeidsregter: Mark Lawrence (SA) | |
Week 12
[wysig | wysig bron]30 April 2010 | Highlanders | 26 – 10 | Waratahs | Rugbypark, Invercargill | |
19:35 | Drieë: Steven Setephano, Adam Thompson (2) Doelskop: Israel Dagg Strafdoele: Matt Berquist (3) |
Verslag | Drie: Kurtley Beale Doelskop: Daniel Halangahu Strafdoel: Daniel Halangahu |
Skeidsregter: Bryce Lawrence (NS) | |
30 April 2010 | Stromers | 42 – 14 | Crusaders | Nuweland, Kaapstad | |
19:00 | Drieë: Jaque Fourie (2), Sireli Naqelevuki Doelskoppe: Peter Grant (2) Strafdoele: Peter Grant (7) |
Verslag | Drieë: Dan Carter, Colin Slade Doelskoppe: Dan Carter (2) Kaarte: Kieran Read 39' tot 49' |
Bywoning: 48,000[34] Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
- Die uitslag van hierdie wedstryd was beslissend in die opsig dat die Stormers die eerste Suid-Afrikaanse span geword het wat al vyf Nieu-Seelandse spanne in een Superrugbyseisoen kon klop.
1 Mei 2010 | Hurricanes | 33 – 27 | Chiefs | Westpacstadion, Wellington | |
17:05 | Drieë: Cory Jane, Ma'a Nonu (2), Neemia Tialata Doelskoppe: Aaron Cruden, Piri Weepu Strafdoele: Aaron Cruden (2), Piri Weepu |
Verslag | Drieë: Jackson Willison, Sona Taumalolo, Tim Nanai-Williams, Liam Messam Doelskoppe: Callum Bruce (2) Strafdoel: Callum Bruce Kaarte: Luke Braid 60' tot 70' |
Bywoning: 14,347[35] Skeidsregter: Keith Brown (NS) | |
1 Mei 2010 | Brumbies | 32 – 12 | Reds | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Mark Chisholm, Ben Alexander (2), Josh Valentine Doelskoppe: Matt Giteau (3) Strafdoele: Matt Giteau (2) |
Verslag | Strafdoele: Quade Cooper (4) | Bywoning: 18,023[36] Skeidsregter: Chris Pollock (NS) | |
1 Mei 2010 | Cheetahs | 36 – 32 | Blues | Vodacompark, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: Juan Smith, Jongi Nokwe, Bjorn Basson, Phillip van der Walt, Waltie Vermeulen Doelskoppe: Naas Olivier (3), Meyer Bosman Strafdoel: Naas Olivier |
Verslag | Drieë: Isaia Toeava, Rene Ranger, Alby Mathewson, Anthony Tuitavake Doelskoppe: Stephen Brett (3) Strafdoele: Stephen Brett (2) |
Skeidsregter: Marius Jonker (SA) | |
1 Mei 2009 | Lions | 12 – 33 | Western Force | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
17:05 | Strafdoele: Herkie Kruger (4) Kaarte: Wikus van Heerden 35' tot 45' |
Verslag | Drieë: Scott Staniforth, David Hill, Mark Bartholomeusz Doelskoppe: David Hill (2) Strafdoele: David Hill (5) Kaarte: Matt Hodgson 29' tot 39' |
Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |
1 Mei 2010 | Bulls | 27 – 19 | Sharks | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Jacques-Louis Potgieter, Gerhard van den Heever Doelskop: Morné Steyn Strafdoele: Morné Steyn (5) |
Verslag | Drie: Rory Kockott Doelskop: Ruan Pienaar Strafdoele: Andy Goode (4) |
Bywoning: 50,000[37] Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
Week 13
[wysig | wysig bron]7 Mei 20 | Hurricanes | 44 – 21 | Reds | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Cory Jane, Hosea Gear (3), Tamati Ellison, David Smith Doelskoppe: Piri Weepu (4) Strafdoele: Piri Weepu (2) |
Verslag | Drieë: Scott Higginbotham, Rod Davies, Will Chambers Doelskoppe: Quade Cooper (3) Kaarte: Andrew Shaw 41' tot 51' |
Bywoning: 16,475[38] Skeidsregter: Bryce Lawrence (NS) | |
7 Mei 2010 | Bulls | 40 – 35 | Crusaders | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Francois Hougaard (2), Victor Matfield Doelskoppe: Morné Steyn (2) Strafdoele: Morné Steyn (4) Skepdoele: Morné Steyn (2) Kaarte: Danie Rossouw 19' tot 29', Gerhard van den Heever 73' tot 80' |
Verslag | Drieë: Brad Thorn, Andy Ellis, Sean Maitland, Ti'i Paulo Doelskoppe: Dan Carter (2) Strafdoele: Dan Carter (2) Skepdoel: Dan Carter |
Bywoning: 32,245[39] Skeidsregter: Marius Jonker (SA) | |
8 Mei 2010 | Chiefs | 19 – 46 | Waratahs | Waikatostadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Tim Nanai-Williams, Jackson Willison (2) Doelskoppe: Callum Bruce, Dwayne Sweeney |
Verslag | Drieë: Drew Mitchell, Ben Mowen, Tatafu Polota-Nau, Berrick Barnes, Kurtley Beale, Lachlan Turner, Damien Fitzpatrick Doelskoppe: Berrick Barnes (2), Daniel Halangahu (2) Strafdoel: Berrick Barnes |
Bywoning: 7,200[40] Skeidsregter: Steve Walsh (AUS) | |
8 Mei 2010 | Brumbies | 31 – 3 | Highlanders | Canberrastadion, Canberra | |
19:40 | Drieë: Rocky Elsom, Salesi Ma'afu, Josh Valentine, Matt Toomua Doelskoppe: Matt Giteau (4) Strafdoel: Matt Giteau |
Verslag | Strafdoel: Israel Dagg Kaarte: Israel Dagg 49' tot 59' |
Bywoning: 16,217[41] Skeidsregter: Chris Pollock (NS) | |
8 Mei 2010 | Lions | 14 – 56 | Blues | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
15:00 | Drieë: Carlos Spencer (2) Doelskoppe: Herkie Kruger (2) Kaarte: Carlos Spencer 56' tot 66' |
Verslag | Drieë: Rene Ranger, Stephen Brett, Alby Mathewson, Paul Williams, Tom McCartney, Joe Rokocoko (2) Doelskoppe: Stephen Brett (6) Strafdoele: Stephen Brett (3) |
Bywoning: 3,527 Skeidsregter: Mark Lawrence (SA) | |
- Die uitslag van hierdie wedstryd het veroorsaak dat die Lions die rekord vir die meeste agtereenvolgende verliese in een Superrugbyseisoen gebreek het.
8 Mei 2010 | Cheetahs | 29 – 14 | Force | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:05 | Drieë: Naas Olivier, Sarel Pretorius, Bjorn Basson Doelskoppe: Naas Olivier (3) Strafdoel: Naas Olivier |
Verslag | Drieë: Ryan Cross, David Pocock Doelskoppe: James O'Connor (2) |
Bywoning: 14,000 Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |
8 Mei 2010 | Sharks | 20 – 14 | Stormers | ABSA-stadion, Durban | |
19:10 | Drieë: Odwa Ndugane, Ruan Pienaar Doelskoppe: Ruan Pienaar (2) Strafdoele: Ruan Pienaar (2) |
Verslag | Drieë: Peter Grant, Francois Louw Doelskoppe: Peter Grant (2) |
Bywoning: 30,452[42] Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
Week 14
[wysig | wysig bron]14 Mei 2010 | Crusaders | 40 – 22 | Brumbies | AMI-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Sean Maitland, Kieran Read, Owen Franks, Richie McCaw, Zac Guildford Doelskoppe: Dan Carter (3) Strafdoele: Dan Carter (3) |
Verslag | Drieë: Tyrone Smith, Ben Alexander, Huia Edmonds Doelskoppe: Matt Giteau (2) Strafdoel: Matt Giteau |
Bywoning: 28,000[43] Skeidsregter: Bryce Lawrence (NS) | |
14 Mei 2010 | Waratahs | 32 – 16 | Hurricanes | ANZ-stadion, Sydney | |
19:40 | Driee: Kurtley Beale (2), Drew Mitchell (2) Doelskoppe: Berrick Barnes (3) Strafdoele: Berrick Barnes (2) Kaarte: Lachlan Turner 66' tot 67' |
Verslag | Drie: David Smith Doelskop: Piri Weepu Strafdoele: Piri Weepu (3) |
Bywoning: 31,492[44] Skeidsregter: Chris Pollock (NS) | |
14 Mei 2010 | Sharks | 27 – 22 | Western Force | ABSA-stadion, Durban | |
19:10 | Drieë: Lwazi Mvovo, Ryan Kankowski, Jacques Botes Doelskoppe: Ruan Pienaar (2) Strafdoele: Ruan Pienaar (3) |
Verslag | Drie: Nick Cummings Doelskop: James O'Connor Strafdoele: Brett Sheehan (2), James O'Connor (3) |
Bywoning: 17,758[45] Skeidsregter: Pro Legoete (SA) | |
15 Mei 2010 | Blues | 30 – 20 | Chiefs | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Paul Williams, Benson Stanley, Alby Mathewson, Rudi Wulf (2) Doelskop: Stephen Brett Strafdoel: Stephen Brett |
Verslag | Drieë: Liam Messam, Save Tokula Doelskoppe: Trent Renata (2) Strafdoele: Trent Renata (2) Kaarte: Colin Bourke 31' tot 41' |
Bywoning: 17,000 [46] Skeidsregter: Paul Marks (AUS) | |
15 Mei 2010 | Reds | 38 – 36 | Highlanders | Suncorpstadion, Brisbane | |
19:40 | Drieë: Digby Ioane, Radike Samo, Peter Hynes, Quade Cooper, Poutasie Luafutu Doelskoppe: Quade Cooper (4) Kaarte: Van Humphries 36' tot 46' |
Verslag | Drieë: Israel Dagg, Chris King, Fetu'u Vainikolo (2), Jason Rutledge Doelskoppe: Israel Dagg (4) Strafdoel: Israel Dagg |
Bywoning: 26,700 [47] Skeidsregter: Steve Walsh (AUS) | |
15 Mei 2010 | Cheetahs | 59 – 10 | Lions | Noordwes-stadion, Welkom | |
15:00 | Drieë: Bjorn Basson (2), Sarel Pretorius (2), Barend Pieterse, Corné Uys, Hennie Daniller (2), Coenie Oosthuizen Doelskoppe: Naas Olivier (6), Louis Strydom |
Verslag | Drie: Michael Killian Doelskop: Herkie Kruger Strafdoel: Herkie Kruger |
Bywoning: 10,345 Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |
15 Mei 2010 | Stormers | 38 – 10 | Bulls | Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drieë: Bryan Habana (2), Andries Bekker, Jaque Fourie Doelskoppe: Peter Grant (3) Strafdoele: Peter Grant (4) Kaarte: Bryan Habana 77' tot 80' |
Verslag | Drie: Ruan Snyman Doelskop: Francois Brummer Strafdoel: Jacques-Louis Potgieter Kaarte: De Wet Barry 52' tot 62' |
Bywoning: 48,739 [48] Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
Uitspeelwedstryde
[wysig | wysig bron]Halfeindronde | Eindronde | |||||
22 Mei 2010 – Orlandostadion, Soweto | ||||||
Bulls | 39 | |||||
Crusaders | 24 | 29 Mei 2010 – Orlandostadion, Soweto | ||||
Bulls | 25 | |||||
22 Mei 2010 – Nuweland, Kaapstad | Stormers | 6 | ||||
Stormers | 25 | |||||
Waratahs | 6 |
Halfeindronde
[wysig | wysig bron]22 Mei 2010 | Bulls | 39 – 24 | Crusaders | Orlandostadion, Soweto | |
17:00 | Drieë: Pierre Spies, Zane Kirchner, Fourie du Preez Doelskoppe: Morné Steyn (3) Strafdoele: Morné Steyn (6) |
Verslag | Drieë: Richie McCaw, Sean Maitland, Sam Whitelock Doelskoppe: Dan Carter (3) Strafdoel: Dan Carter |
Bywoning: 38,534 [49] Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
22 Mei 2010 | Stormers | 25 – 6 | Waratahs | Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drie: Juan de Jongh Doelskop: Peter Grant Strafdoele: Peter Grant (6) |
Verslag | Strafdoel: Berrick Barnes Skepdoel: Berrick Barnes |
Bywoning: 47,976 [50] Skeidsregter: Mark Lawrence (SA) | |
Eindronde
[wysig | wysig bron]29 Mei 2010 | Bulls | 25 – 17 | Stormers | Orlandostadion, Soweto | |
17:00 | Drie: Francois Hougaard Doelskop: Morné Steyn Strafdoele: Morné Steyn (6) |
Verslag | Drieë: Bryan Habana, Pieter Louw Doelskoppe: Peter Grant (2) Strafdoel: Peter Grant |
Bywoning: 40,000 [51] Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |
Spelerstatistieke
[wysig | wysig bron]
Voorste driedrukkers[wysig | wysig bron]
|
Voorste puntemakers[wysig | wysig bron]
|
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 (en) Hinton, Marc. Hurricanes storm back to defeat Blues, stuff.co.nz, 12 Februarie 2010. Besoek op 12 Februarie 2010.
- ↑ (en) Rugby Stats Cheetahs vs Bulls Geargiveer 5 Oktober 2011 op Wayback Machine, Statbunker, 12 Februarie 2010. Besoek op 16 Februarie 2010.
- ↑ (en) http://www.stuff.co.nz/sport/rugby/super-14/3325742/No-aerial-ping-pong-in-first-round-games
- ↑ (en) http://sportal.com.au/Rugby-Union-news-display/tahs-break-reds-hearts-85853 Geargiveer 14 Maart 2012 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.rss14.co.nz/index.cfm?layout=displayNews&newsArticle=12181 Geargiveer 23 Mei 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.brumbies.com.au/act.rugby/page/57700 Geargiveer 25 Februarie 2011 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.statbunker.com/rugby/btb/index.php?PL=match&MatchID=22328 Geargiveer 5 Oktober 2011 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.brumbies.com.au/act.rugby/page/57715 Geargiveer 25 Februarie 2011 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://westpacstadium.co.nz/2010
- ↑ (en) http://www.brumbies.com.au/act.rugby/page/57733 Geargiveer 25 Februarie 2011 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://sportal.com.au/rugby-union-news-display/waratahs-sneak-home-87119 Geargiveer 14 Maart 2012 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://sportal.com.au/rugby-union-news-display/brumbies-deny-chiefs-88374 Geargiveer 14 Maart 2012 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://westpacstadium.co.nz/2010
- ↑ (en) http://westpacstadium.co.nz/2010
- ↑ (en) http://www.skynews.co.nz/sport/article.aspx?id=447460 Geargiveer 22 Julie 2011 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://sportal.co.nz/rugby-union-news-display/chiefs-edge-highlanders-88813 Geargiveer 10 Oktober 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.theage.com.au/rugby-union/union-news/waratahs-pound-sad-cheetahs-to-go-top-20100403-rkx4.html?skin=text-only
- ↑ (en) http://www.sharksrugby.co.za/news/general/100403/Sharks_Continue_Winning_Ways Geargiveer 6 April 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.stuff.co.nz/waikato-times/sport/3568364/Bulls-trample-Chiefs
- ↑ (en) http://www.odt.co.nz/sport/rugby/103068/rugby-highlanders-missing-number-targets
- ↑ (en) http://www.crusaders.co.nz/match-report/crusaders-take-points-in-tough-win-over-tahs/660/match-report.aspx Geargiveer 22 Mei 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.brumbies.com.au/act.rugby/page/57963 Geargiveer 21 Mei 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.stuff.co.nz/sport/rugby/super-14/3623016/Chiefs-count-cost-of-poor-season
- ↑ (en) http://www.brumbies.com.au/act.rugby/page/58013 Geargiveer 19 April 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.stuff.co.nz/sport/rugby/super-14/3593964/Rokocoko-hat-trick-sets-up-Blues-victory
- ↑ (en) http://www.stuff.co.nz/sport/rugby/super-14/3594151/Reds-beat-Bulls-into-Super-14-top-four
- ↑ (en) http://www.super14.com/news/viewarticle.asp?id=25435 Geargiveer 20 April 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.allblacks.com/news/12790/Chiefs-disappointing-[dooie skakel]
- ↑ (en) http://www.super14.com/news/viewarticle.asp?id=25521[dooie skakel]
- ↑ (en) http://www.highlanders-rugby.co.nz/match-report/highlanders-close-again/48/match-report.aspx Geargiveer 22 Mei 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.sportsaustralia.com/articles/news.php?id=7302
- ↑ (en) http://www.rugbyzone.com/news/super-14/100424/Bulls_cruise_back_to_the_top
- ↑ (en) http://www.sharksrugby.co.za/news/general/100424/Giant_Clash_Ends_in_Glory Geargiveer 27 April 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.sport24.co.za/Rugby/Super14/Stormers-run-riot-at-Newlands-20100430
- ↑ (en) http://www.hurricanes.co.nz/news/40-match-reports/568-nonu-double-helps-hurricanes-beat-chiefs- Geargiveer 11 Mei 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.brumbies.com.au/act.rugby/page/58248 Geargiveer 25 Februarie 2011 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.super14.com/news/viewarticle.asp?id=25673 Geargiveer 4 Mei 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.hurricanes.co.nz/news/40-match-reports/571-hat-trick-to-gear-in-win-over-reds- Geargiveer 11 Mei 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://uk.reuters.com/article/idUKLDE6462C820100507
- ↑ (en) http://www.stuff.co.nz/sport/rugby/super-14/3676719/No-home-wins-leave-Chiefs-at-a-loss
- ↑ (en) http://www.brumbies.com.au/act.rugby/page/58316 Geargiveer 25 Februarie 2011 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.sharksrugby.co.za/news/general/100508/Sharks_Pressure_Downs_Stormers Geargiveer 11 Mei 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.stuff.co.nz/sport/rugby/super-14/3700904/Crusaders-defeat-Brumbies-into-Super-14-semis
- ↑ (en) http://www.super14.com/news/viewarticle.asp?id=25881 Geargiveer 17 Mei 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.sharksrugby.co.za/news/general/100514/Finishing_on_a_High Geargiveer 19 Mei 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.rss14.co.nz/s14news/13016/ Geargiveer 24 Julie 2011 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.theroar.com.au/2010/05/16/weary-reds-entertain-right-down-to-last-second/
- ↑ (en) http://super14.com/news/viewarticle.asp?id=25908 Geargiveer 17 Mei 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.sarugby.co.za/matchbreakdown.aspx?id=18978
- ↑ (en) http://www.sarugby.co.za/matchbreakdown.aspx?id=18977
- ↑ (en) http://www.rugby365.com/tournaments/super14/news/2439141.htm Geargiveer 2 Junie 2010 op Wayback Machine
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) "Super 14 loting aangekondig". saru.co.za. Suid-Afrikaanse Rugbyunie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2009. Besoek op 17 November 2008.
- (en) "2009 Super 14 Wedstryddatums". super14.com. Super 14. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Desember 2008. Besoek op 17 November 2008.
- (en) "Nuwe reëls uiteengesit". rugby.com.au. Australiese Rugbyunie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2009. Besoek op 3 Februarie 2008.
- (en) "2009 Super 14 Fixtures". itsrugby.co.uk.