Gaan na inhoud

Jacques-Louis Potgieter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jacques-Louis Potgieter Rugbyportaal
Volle naam Jacques-Louis Potgieter
Geboortedatum 2 September 1984 (1984-09-02) (40 jaar oud)
Geboorteplek Pretoria
Lengte 1,78 m
Massa 89 kg
Skool Affies, Pretoria
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel
Senter
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2012–2013
2013–2014
2015–2017
2017–2018
Bayonne
Dax
Lyon
Perpignan
31
16
31
9
(274)
(22)
(248)
(73)
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2005-2007
2008
2008-2009
2010
2011
2014-2015
Blou Bulle
Griffons
Cheetahs
Blou Bulle
Natalse Haaie
Blou Bulle
41
5
26
15
6
9
(280)
(79)
(245)
(177)
(21)
(123)
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2007
2008-2009
2010
2011
2014-2015
Bulls
Cheetahs
Bulls
Sharks
Bulls
1
17
14
10
20
(0)
(15)
(15)
(27)
(186)

Jacques-Louis Potgieter (gebore in Pretoria, 2 September 1984) is 'n rugbyspeler wat voorheen vir die Blou Bulle, maar tans vir die Franse span Perpignan speel. Sy gereelde posisie is losskakel.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Jacques-Louis Potgieter by SARugby.co.za