Rooisee: Verskil tussen weergawes
No edit summary |
k Kategorie:Landvorms van Israel verwyder; Kategorie:Landvorme van Israel bygevoeg (HotCat.js) |

(10 wysigings tussenin deur 5 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 28: | Lyn 28: | ||
[[Lêer:Elath Eilat Israel Strand Hotel datafox.jpg|duimnael|links|[[Hotel]]le aan die Rooisee in [[Eilat]], [[Israel]]]] |
[[Lêer:Elath Eilat Israel Strand Hotel datafox.jpg|duimnael|links|[[Hotel]]le aan die Rooisee in [[Eilat]], [[Israel]]]] |

[[Lêer:Red sea stony beach taba egypt.jpg|duimnael|links|[[Egipte]] se kus aan die Rooisee naby Taba]] |
[[Lêer:Red sea stony beach taba egypt.jpg|duimnael|links|[[Egipte]] se kus aan die Rooisee naby Taba]] |

Die '''Rooisee''' ([[Arabies]]: البحر الأحمر, ''al-Bahr al-ahmar'' of الخليج العربي, ''Arabiese Golf''; [[Hebreeus]]: 'ים סוף, ''Yam Suf''; [[Tigrinya]]: ቀይሕ ባሕሪ, ''QeyH baHri'', [[Latyn]]: ''Maris Erythraei'') is 'n [[see]] van die [[Indiese Oseaan]] tussen [[Noord-Afrika|Noordoos-Afrika]] en die [[Midde-Ooste]]. Dit is 1 930 km lank, tot 2 211 m diep en het 'n oppervlakte van sowat 450 000 km².<ref> |
Die '''Rooisee''' ([[Arabies]]: البحر الأحمر, ''al-Bahr al-ahmar'' of الخليج العربي, ''Arabiese Golf''; [[Hebreeus]]: 'ים סוף, ''Yam Suf''; [[Tigrinya]]: ቀይሕ ባሕሪ, ''QeyH baHri'', [[Latyn]]: ''Maris Erythraei'') is 'n [[see]] van die [[Indiese Oseaan]] tussen [[Noord-Afrika|Noordoos-Afrika]] en die [[Midde-Ooste]]. Dit is 1 930 km lank, tot 2 211 m diep en het 'n oppervlakte van sowat 450 000 km².<ref>{{cite web |url=https://www.britannica.com/place/Red-Sea |title=Red Sea |publisher=[[Encyclopædia Britannica]] |access-date=11 Augustus 2017 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200522103426/https://www.britannica.com/place/Red-Sea |archive-date=22 Mei 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Die [[Grieks]]e naam is Ἐρυθρὰ θάλασσα, wat ''Eritreïese See'' beteken en die antieke naam is.<ref>{{en}} Lionel Casson: The Periplus Maris Erythraei: text, translation, and commentary Princeton University Press, Princeton 1989. bl. 41.</ref> |

Daar is agt lande aan die Rooisee geleë, naamlik [[Egipte]] (oor die [[Golf van Suez]]), [[Israel]] (die [[Golf van Eilat]]), [[Jordanië]] (die [[Golf van Akaba]]), [[Saoedi-Arabië]], [[Jemen]], [[Djiboeti]] ([[Bab-el-Mandeb]]), [[Eritrea]] en [[Soedan]]. Dié see word deur die Golf van Akaba en die [[Suezkanaal]] met die [[Middellandse See]] en deur die [[Golf van Aden]] met die [[Indiese Oseaan]] verbind. |
Daar is agt lande aan die Rooisee geleë, naamlik [[Egipte]] (oor die [[Golf van Suez]]), [[Israel]] (die [[Golf van Eilat]]), [[Jordanië]] (die [[Golf van Akaba]]), [[Saoedi-Arabië]], [[Jemen]], [[Djiboeti]] ([[Bab-el-Mandeb]]), [[Eritrea]] en [[Soedan]]. Dié see word deur die Golf van Akaba en die [[Suezkanaal]] met die [[Middellandse See]] en deur die [[Golf van Aden]] met die [[Indiese Oseaan]] verbind. |

Lyn 42: | Lyn 42: | ||
== Eksterne skakels == |
== Eksterne skakels == |

{{Commons-kategorie inlyn|Red Sea}} |

{{Waterliggame van die wêreld}} |

{{Waterliggame van die wêreld}}#001#د_ے _____ديفد_عبد_المحسن_بشارة_مترى:بيولوجى اسنانparital glossectomy#117oral sleeve/c01 felling extractoIntroduction to Oral Biology<nowiki>
</nowiki>By <nowiki>
</nowiki>Dr / HodaFansa<nowiki>
</nowiki>Assistant professor of Oral Biology,<nowiki>
</nowiki> Umm Al Qura University<nowiki>
</nowiki> أقسام كلية طب الأسنان<nowiki>
</nowiki>قسم علوم الفم الأساسية والسريرية<nowiki>
</nowiki>قسم وقاية الأسنان<nowiki>
</nowiki>قسم جراحة الوجه والفكين وعلوم التشخيص<nowiki>
</nowiki>قسم العلاج التحفظي وإصحاح الأسنان<nowiki>
</nowiki> The course of oral biology deals with the origin, growth and development, structure and functions of oral tissues.<nowiki>
</nowiki>Oral biology overlaps the basic medical sciences and clinical dental sciences.<nowiki>
</nowiki>Dental anatomy (morphology)<nowiki>
</nowiki> Dental anatomy or anatomy of teeth is a field of anatomy concerning with the study of human tooth structures. <nowiki>
</nowiki>Human Dentitions:<nowiki>
</nowiki>Deciduous dentition<nowiki>
</nowiki>Permanent dentition<nowiki>
</nowiki>Difference between permanent and deciduous dentitions<nowiki>
</nowiki>Anatomical Landmarks of teeth<nowiki>
</nowiki>Tooth anatomy <nowiki>
</nowiki>. Human dentitions <br /. Tooth anatomy<br /Tooth anatomy<br /Oral histology<nowiki>
</nowiki> The science dealing with the microscopic identification of cells and tissue in the oral cavity. <nowiki>
</nowiki> The structure of organ tissues, including the composition of cells and their organization into various body tissues. <br /. Light microscope<nowiki>
</nowiki>Electron microscope<br /Preparation of the tissue for microscopic examination<nowiki>
</nowiki>Decalcified section<nowiki>
</nowiki>Ground section<nowiki>
</nowiki>Soft paraffin section<br /. Bone tissue<br /Enamel &<nowiki>
</nowiki>dentine<br Pulp tissue<br / D.L.S. in the dental and paradental tissues <br / Eksterne skakels |

{{Normdata}} |

[[Kategorie:Geografie van Djiboeti]] |
[[Kategorie:Geografie van Djiboeti]] |

[[Kategorie:Geografie van Egipte]] |
[[Kategorie:Geografie van Egipte]] |

[[Kategorie:Geografie van Eritrea]] |
[[Kategorie:Geografie van Eritrea]] |

[[Kategorie:Geografie van Jemen]] |
[[Kategorie:Geografie van Jemen]] |

[[Kategorie:Geografie van Jordanië]] |
[[Kategorie:Geografie van Jordanië]] |
Huidige wysiging sedert 09:49, 5 Julie 2021
Rooisee | |

Nasa-Satellietbeeld van die Rooisee | |
Kaart van die Rooisee | |
Koördinate: | 22°N 38°O / 22°N 38°O |
Ligging: | Djiboeti, Egipte, Eritrea, Israel, Jemen, Jordanië, Saoedi-Arabië, Soedan |
Soort: | See van die Indiese Oseaan |
Oppervlakte: | 450 000 km² (174 000 myl²) |
Gemiddelde diepte: | 490 m (1 610 vt) |
Maksimum diepte: | 3 040 m (9 974 vt) |
Volume: | 233 000 km³ (56 000 myl³) |
Lengte: | 1 930 km (1 400 myl) |
Breedte: | 355 km (221 myl) |
Uitvloei: | Bab-el-Mandeb |
Nedersettings: | Hurghada |
Die Rooisee (Arabies: البحر الأحمر, al-Bahr al-ahmar of الخليج العربي, Arabiese Golf; Hebreeus: 'ים סוף, Yam Suf; Tigrinya: ቀይሕ ባሕሪ, QeyH baHri, Latyn: Maris Erythraei) is 'n see van die Indiese Oseaan tussen Noordoos-Afrika en die Midde-Ooste. Dit is 1 930 km lank, tot 2 211 m diep en het 'n oppervlakte van sowat 450 000 km².[1] Die Griekse naam is Ἐρυθρὰ θάλασσα, wat Eritreïese See beteken en die antieke naam is.[2]
Daar is agt lande aan die Rooisee geleë, naamlik Egipte (oor die Golf van Suez), Israel (die Golf van Eilat), Jordanië (die Golf van Akaba), Saoedi-Arabië, Jemen, Djiboeti (Bab-el-Mandeb), Eritrea en Soedan. Dié see word deur die Golf van Akaba en die Suezkanaal met die Middellandse See en deur die Golf van Aden met die Indiese Oseaan verbind.
Aan die noordekant verdeel die Rooisee in twee om die Sinaiskiereiland; in die weste is die Golf van Suez en in die ooste die Golf van Akaba.
Die Rooisee is een van vier seë wat in Afrikaans en ander tale ná kleure genoem is – die ander is die Geel-, Swart- en Witsee. Die naam van dié see is moontlik afgelei van die seisoenale blomme van die rooi-gekleurde Trichodesmium erythraeum naby die wateroppervlak.
Die Rooisee is 'n gewilde toeristebestemming, veral die noordelike kus van Egipte, Israel en Jordanië. Bekende kusstede sluit in Eilat, Hurghada, Sharm el-Sheikh en Suez. In die Rooisee kan mens snorkel en skubaduik.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Red Sea" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 11 Augustus 2017.
- ↑ (en) Lionel Casson: The Periplus Maris Erythraei: text, translation, and commentary Princeton University Press, Princeton 1989. bl. 41.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rooisee.