vinger
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vinger | vingers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vingertjie | vingertjies |
- Hulp:IPA: [ˈfəŋər]
-
(lêer)
- فِڠِرْ , meervoud: فِڠِرْسْ
- finger, meervoud: fingers
- Elkeen van die vyf voorlitte van die hand.
- Uitsteeksel, uitgroeisel, onderdeel wat deur sy vorm, funksie of plek aan 'n vinger laat dink, na 'n vinger lyk.
- 'n Mense het vyf vingers: Duimpie (duim), Duimpie se maat (wysvinger), Langeraat (middelvinger), Fiela Vlooi (ringvinger) en Piepie-in-die-kooi (pinkie).
- «Hy verroer nie 'n vinger nie.»
- Niks doen om 'n ander te help nie.
- «Sy draai hom om haar vinger.»
- Met iemand maak wat jy wil.
- «Die vinger op die wond lê.»
- Die gebrek, fout presies aandui.
- «Gee iemand 'n vinger, dan vat hy die hele hand.»
- 'n Mens eien hulself graag meer toe.
- «Lekker is maar 'n vinger lank.»
- Die plesier is van korte duur.
- «Tussen vinger en duim wegraak.»
- Skelm of ongemerk verdwyn; onopgemerk wegsluip.
Vertalings: vinger | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | vinger m | vingers |
Verkleinwoord | vingertje | vingertjes |
Verouderde vorme | ||
Genitief | vingers | vingers |
- IPA:
- Nederlands: [ˈv̊ɪŋər], meervoud: [ˈv̊ɪŋərs]
- Belgies: [ˈv̊ɪŋəʀ], meervoud: [ˈv̊ɪŋəʀs]