Grootmeesterredakteur (18 jaar, 116 000+, global; 16 jaar, 71 000+, af.wp)
My drie groot belangstellings op een prent: Suid-Afrika , rugby en krieket
Hallo en welkom op my gebruikersbladsy! My naam is Sören Pfauder en ek is op 4 Oktober 1986 in Königs Wusterhausen in die huidige Duitse deelstaat Brandenburg gebore. My gebruikernaam is SpesBona, ontleen aan Kaapstad se leuse Spes Bona (Latyn vir: "goeie hoop"), afgelei van die Kaap die Goeie Hoop ; voorheen was dit JCIV. Ek stel baie belang in Suider-Afrika en leer Afrikaans met hierdie Wikipedia . Ek woon net oos van die stad Königs Wusterhausen, distrik Dahme-Spreewald , deelstaat Brandenburg in Duitsland, en ek is oorwegend hier, in die Duitse , Engelse , Wes-Friese en Nederlandse Wikipedia aktief en eweneens in 150 ander Wiki-projekte. My belangstellings is veral geografie , geskiedenis , politiek , godsdienste soos Baha’i -geloof, Christendom , Islam , Judaïsme , sterrekunde en sportsoorte soos krieket , rugby , sokker en tennis , asook 'n bietjie biologie , chemie in die algemeen en meer spesifiek die laaste twee eeue tot die huidige tydperk in Afrika , die Amerikas , Asië , Europa , Oseanië en internasionale organisasies soos Afrika-unie , ASEAN , Benelux , Britse Statebond , Europese Unie , Gemenebes van Onafhanklike State , Nordiese Raad , Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms , Europese Vryhandelsvereniging , NAFTA , NAVO , OESO , OVSE , Verenigde Nasies en die voormalige Volkebond . Ek besoek gereeld die stede Königs Wusterhausen, Berlyn en Potsdam en het ook die stede Amsterdam , Barcelona , Beeskow , Bergen , Cottbus , Darmstadt , Dessau-Roßlau , Dresden , Frankfurt am Main , Frankfurt (Oder) , Fürstenwalde , Gdynia , Hamburg , Hannover , Helsinki , Jeffreysbaai , Kaapstad , Keulen , Knysna , Kopenhagen , Kristiansand , Leipzig , Londen , Lübben , Lübbenau , Maagdeburg , Meißen , Neurenberg , Oranienburg , Oudtshoorn , Parys , Port Elizabeth , Prenzlau , Riesa , Rostock , Stockholm , Storkow , Stuttgart , Szczecin , Tallinn besoek.
Ek skep en bewerk artikels oor kontinente en oseane, onafhanklike lande en groot stede, afhanklike en omstrede gebiede, lank riviere en hoë berge, groot eilande en eilandgroepe, groot mere en seë, voormalige lande en oorloë, belangrike tale en taalfamilies asook etniese groepe, bekende planete en groot natuurlike satelliete, hersien artikels, vul Commonskategorieë, taalskakels en inligtingskassies aan, voeg beelde en kategorieë by, beveg vandalisme en nomineer goeie artikels as voorbladsterre . Eweneens skep ek kernartikels in my kennisgebiede en probeer die uitbreiding van artikels tot voorbladsterre. My artikels is beskikbaar op Gebruiker:SpesBona/Artikels en in die lys van artikels , my globale bydraes op gebruikers met die naam SpesBona in Wikimedia projekte en op globale bydrae , my beelde op Gebruiker:SpesBona/Beelde , op laai log , op die lêerlys en op Wikimedia Commons . My aantal wysigings is hier te siene. As ek vir 'n geruime tyd nie op die Afrikaanse Wikipedia besig is nie, dan is ek wél op die Duitstalige Wikipedia (natuurlik ook met krieket en rugby).
Ek het die Tuisblad -bladsye Wikipedia:Voorbladartikels 2010 , 2011 , 2012 , 2013 , 2014 , 2015 , 2016 , 2017 , 2018 , 2019 , 2020 , 2021 , 2022 , 2023 en 2024 met voorbladsterre asook Wikipedia:Beeld van die week/2010 , 2011 , 2012 , 2013 , 2014 , 2015 , 2016 , 2017 , 2018 , 2019 , 2020 , 2021 , 2022 , 2023 en 2024 met spogbeelde van Commons versorg en is nou besig met die voorbladartikels 2025 en die beelde van die week 2025 . Eweneens hersien ek Sjabloon:Aktueel gereeld met nuwe nuus.
Op 14 Januarie 2011 het ek 'n administrateur en op 22 Februarie 2013 'n burokraat geword. Ek beskerm artikels teen vandalisme, blokkeer vandale en skrap nonsensartikels, leë kategorieë en NouCommons-Beelde. Gereeld kontroleer ek die kategorieë bladsye met gebreekte lêerskakels , kandidate vir spoedige verwydering , bladsye vir verwydering , bladsye wat vertaal moet word , gaan taal na , moontlike kopieregskendings en NouCommons-beelde .
Voorbladartikels
Na moontlikheid sal ek van die artikels in Duits vertaal, waar hulle bygewerk sal word, wat ek weereens in Afrikaans sal vertaal.
Geskep
Behandel ander soos jy wil hê hulle jou moet behandel.
Die lys hieronder is artikels wat ek geskep en wat voorbladstatus bereik het.
Uitgebrei
Lande volgens status op die Afrikaanse Wikipedia : Voorbladster
Byna volledig en/of onsuksesvolle voorbladnominasies
Mooi langer artikels
Ander artikels
Nasionale vlae volgens status op die Afrikaanse Wikipedia: Voorbladster
Ander artikels
Die lys hieronder is artikels waarby my bydraes gehelp het om voorbladstatus te bereik.
Sport has the power to change the world. It has the power to inspire. It has the power to unite people in a way that little else does. It speaks to youth in a language they understand. Sport can create hope, where once there was only despair.
Nasionale krieketspanne volgens status op die Afrikaanse Wikipedia: Voorbladster
Amper klaar
Ander artikels
Nasionale rugbyspanne volgens status op die Afrikaanse Wikipedia: Voorbladster
Amper klaar
Ander artikels
Opgeknap
We have learned to fly the air like birds and swim the sea like fish, but we have not learned the simple art of living together as brothers.
Die lys hieronder is ou voorbladartikels wat ek opgeknap het om hulle weer aan die vereistes te laat voldoen .
Beplan/besig
Partnership and cooperation among nations is not a choice; it is the one way, the only way, to protect our common security and advance our common humanity. That is why the greatest danger of all is to allow new walls to divide us from one another.
Die lys hieronder is artikels wat ek beplan of waar ek tans besig is om hulle op voorbladstatus te bring.
Lesenswaardige artikels
Van hierdie artikels is na aanleiding van hul Afrikaanse eweknieë uitgebrei op die Duitse Wikipedia, waar hulle opgeknap is om bogenoemde status te ontvang. Aansluitend is hulle weer in Afrikaans vertaal om die oorspronklike artikels te verbeter.
Uitgebrei
Nasionale krieketspanne volgens status op die Duitstalige Wikipedia: lesenswaardig
Beplan
Nasionale rugbyspanne volgens status op die Duitstalige Wikipedia: lesenswaardig
Beplan
Krieket
Rugby
Die lys hieronder is artikels wat ek in saamwerking met Maphry tot lesenswaardige status uitgebrei het.
Die lys hieronder is artikels wat ek in saamwerking met Voyager tot lesenswaardige status uitgebrei het.
My projekte
Wikipedias volgens tale en artikels wêreldwyd
Wikipedias volgens tale en artikels wêreldwyd in die nabye toekoms
NUMBEROFPAGES = 401 019
NUMBEROFARTICLES = 121 031
NUMBEROFFEATUREDARTICLES = 641
NUMBEROFFILES = 9 736
NUMBEROFEDITS = 2 722 286
NUMBEROFUSERS = 183 460
NUMBEROFACTIVEUSERS = 184
NUMBERINGROUP:bot = 66
NUMBERINGROUP:sysop = 14
NUMBERINGROUP:bureaucrat = 3
Besoekte stede
Groot Europese stede wat ek al besoek het
Suid-Afrikaanse nedersettings wat ek ter geleentheid van die
Wikimania in 2018 besoek het (minstens een oornagting of uitstap)
Eksterne skakels
Hierdie bladsy is 'n Wiki pedia -gebruikerblad.
Hierdie bladsy is 'n gebruikersbladsy op Wikipedia en nié 'n ensiklopediese artikel nie. As jy dit op enige webwerf anders as Wiki pedia aantref, is dit 'n ou spieëlweergawe. Let asseblief daarop dat die bladsy verouderd kan wees en die gebruiker nie betrokke is by enige ander webwerwe nie, behalwe Wiki pedia self. Die oorspronklike bladsy is hier te vind: http://af.wiki pedia.org/wi ki/Gebruiker:SpesBona .