Gaan na inhoud

Fatima Chohan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Fatima Chohan
President Cyril Ramaphosa

Persoonlike besonderhede
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Politieke party African National Congress

Fatima Chohan is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy is die dienende adjunkminister van Binnelandse Sake sedert November 2010.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • "Fatima Chohan". People's Assembly. Besoek op 24 Junie 2018.