Gaan na inhoud

Andrew Bateman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Andrew Gordon Bateman is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n Parlementslid (LP) vir die Demokratiese Alliansie (DA). Hy is in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Wes-Kaap verkies, waar hy 63ste op die nasionale partylys was.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Andrew Gordon Bateman". People's Assembly (in Engels). Besoek op 17 Julie 2024.