21 April
Voorkoms
(Aangestuur vanaf 04-21)
<< | April 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | ||||
Al die dae |
21 April is die 111de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (112de in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 254 dae in hierdie jaar.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 753 v.C. – Romulus stig Rome.
- 43 v.C. – Marcus Antonius word verslaan deur konsul Hirtius in die Slag van Mutina.
- 1659 – Benedetto Odescalchi (later Pous Innocentius XI) word kardinaal-priester van San Onofrio.
- 1742 – Pous Benedictus XIV verklaar Jeanne de Valois salig.
- 1836 – Die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog kom tot 'n einde.
- 1863 – Bahá'u'lláh word verklaar as die hoof van die Bahá'í-geloof.
- 1945 – Bei die Duitse stad Bautzen groot pantseroffensief teen die naderende Sowjet en Poolse troepe. Die veldslag om Bautzen kom op 26 April tot ´n einde.
- 1953 – Twee van senator Joseph McCarthy se hoofadjudante, Roy Cohn en David Schine, beveel aan dat 30 000 boeke in poste van die Amerikaanse inligtingsdiens in Europa verwyder word, insluitende werke deur Dashiell Hammett, W.E.B. du Bois, Herman Melville, John Steinbeck en Henry David Thoreau, omdat dit pro-kommunisties sou wees.
- 1975 – Viëtnam-oorlog: Die president van Suid-Viëtnam Nguyen Van Thieu vlug uit Saigon, wanneer Xuan Loc, die laaste Suid-Viëtnamese pos val.
- 1994 – Die ontdekking van die eerste planete buite die sonnestelsel word aangekondig deur sterrekundige Alexander Wolszczan.
- 2010 – Die Pretoria-wegholtreinongeluk vind plaas.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 1619 – Jan van Riebeeck, stigter van eerste kolonie in Suid-Afrika († 1677).
- 1751 – Ira Allen, een van die stigtervaders van die Amerikaanse deelstaat Vermont († 1814).
- 1816 – Charlotte Brontë, Engelse skrywer en outeur van Jane Eyre († 1855).
- 1834 – Adrien René Franchet, Franse plantkundige († 1900).
- 1864 – Max Weber, Duitse ekonoom († 1920).
- 1869 – Hauk Aabel, Noorweegse akteur († 1961).
- 1914 – Anthony Quinn, Amerikaanse akteur († 2001).
- 1922 – Alistair Stuart MacLean, Skotse skrywer van populêre rillers en avontuurverhale († 1987).
- 1926 – Koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk († 2022).
- 1932 – Ronnie Belcher, Afrikaanse digter en lektor († 2006).
- 1935 – Charles Grodin, Amerikaanse akteur († 2021).
- 1943 – Hannes Viljoen, Springbokvleuel († 2021).
- 1958 – Andie MacDowell, Amerikaanse aktrise.
- 1970 – Waldemar Schultz, Suid-Afrikaanse akteur, regisseur en stemkunstenaar.
- 1972 – Narges Mohammadi, Iranse menseregte-aktivis en wetenskaplike.
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 1073 – Pous Alexander II, 156ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1012).
- 1109 – Anselmus van Kantelberg, Italiaans gebore filosoof, teoloog en Benediktynse monnik. (* ± 1033).
- 1142 – Petrus Abaelardus, Franse teoloog en filosoof (* 1079).
- 1509 – Hendrik VII, koning van Engeland (* 1457).
- 1699 – Jean Racine, Franse dramaturg (* 1639).
- 1793 – John Michell, Engelse seismoloog (* 1724).
- 1812 – Cornelis Jacob van de Graaff, een van die latere Hollandse goewerneurs van die Kaap de Goede Hoop (* 1734).
- 1881 – Jacobus Nicolaas Boshoff, Vrystaatse politikus en staatsman, President van die Oranje-Vrystaat (* 1808).
- 1910 – Samuel Langhorne Clemens, bekend as Mark Twain, 'n Amerikaanse skrywer en humoris (* 1835).
- 1918 – Manfred von Richthofen, Die Rooi Baron-vlieënier (* 1892).
- 1938 – Allama Iqbal, filosoof-digter (* 1877)/
- 1945 – Walter Model, Nazi-Duitse veldmaarskalk (* 1891).
- 1946 – John Maynard Keynes, Britse ekonoom (* 1883).
- 1947 – Gustave van de Woestijne, Belgiese ekspressionistiese skilder (* 1881).
- 1956 – Charles MacArthur, Amerikaanse skrywer (* 1895).
- 1966 – Sepp Dietrich, SS Duitse offisier en lyfwag van Adolf Hitler (* 1892).
- 1973 – Arthur Fadden, dertiende Eerste Minister van Australië (* 1894).
- 1999 – Charles "Buddy" Rogers, Amerikaanse akteur, musikant (* 1904).
- 2003 – Nina Simone, Amerikaanse sangeres (* 1933).
- 2016 – Prince, Amerikaanse popster (* 1958).
- 2016 – Dene Smuts, 'n Suid-Afrikaanse tydskrifredakteur en parlementslid (* 1949).
Vakansiedae
[wysig | wysig bron]- Romeinse Ryk: – die Parilia is gehou ter ere van Pales
- Bahá'í: – Eerste dag van die fees van Ridván