Rooisee
Voorkoms
Die Rooi See is 'n see tussen noord-oos Afrika en die Midde-Ooste. Daar is agt lande om die Rooi See geleë, naamlik: Egipte, Israël (die Golf van Eilat), Jordanië (die Golf van Akaba), Saoedi-Arabië, Jemen, Djiboeti, Eritrea en Soedan.
In die Rooi See kan 'n persoon snorkel.