Gaan na inhoud

uitveër

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die gebruik van 'n uitveër.
'n Saamgestelde uitveër met 'n sagte linker- en 'n harde regterkant
Enkelvoud Meervoud
  uitveër     uitveërs  
uit•ve•ër
IPA: [ˈœʏ̯tfiːjər], meervoud: [ˈœʏ̯tfiːjərs]
اُیْتْفَِییِرْ , meervoud: اُیْتْفَِییِرْسْ
(skryfbehoeftes) Stukkie gomlastiek waarmee skrif uitgewis kan word.

    Sinonieme

rubber, uitwisser

    Vertalings

  Vertalings:    uitveër
Duits: Radierer(de), Radiergummi(de)
Engels: rubber(en), eraser(en)
Venda: raba
Zoeloe: irabha(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor uitveër.