sterrekunde
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sterrekunde |
- IPA: [ˈstɛrəˌkœndə]
- سْتَِرِی كِونْدِی
- (wetenskap) 'n Wetenskap wat die waarneming en verduideliking van gebeurtenisse buite die aarde en die atmosfeer behels.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sterrekunde.