skool
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
skool | skole |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
skooltjie | skooltjies |
- IPA: [skuə̯ɫ], meervoud: [ˈskuə̯lə]
- IPA: teenwoordige tyd: [skuə̯ɫ]; verlede tyd: [χəˈskuə̯ɫ]
- سْكُوَلْ , meervoud: سْكُوَلِی
- teenwoordige tyd: سْكُوَلْ ; verlede tyd: خِسْكُوَلْ
- skool, meervoud: skóle
- Inrigting waar onderwys gegee word.
- Groot versameling visse.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | skool |
Verlede Tyd | ek | het geskool |
Verdere vervoegings: skool (vervoeging) |
- Onderrig, onderwys, oplei, afrig.
Vertalings: skool | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | skool |
Verlede Tyd | ek | het geskool |
Verdere vervoegings: skool (vervoeging) |
- In groot troppe saamswem (visse).
- In groot menigtes bymekaarkom (voëls).
Vertalings: skool | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skool.