Gaan na inhoud

hom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Onderwerp ek jy u hy sy dit
Voorwerp my jou u hom haar dit
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Onderwerp ons julle u hulle
Voorwerp ons julle u hulle
IPA: [ɦom]
هَُومْ
Voorwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord derde persoon enkelvoud manlik.

    Vertalings

  Vertalings:    hom
Duits: (datief:) ihm(de); (akkusatief:) ihn(de)
Engels: him(en)
Goties: (datief:) 𐌹̈𐌼𐌼𐌰(got) (imma); (akkusatief:) 𐌹̈𐌽𐌰(got) (ina)
Nederlands: hem(nl)
Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Verplig my jou u hom haar dit
Toevallig myself jouself uself homself haarself ditself
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Verplig ons julle u hulle
Toevallig onsself julleself
julself
uself hulleself
hulself
gee aan dat die onderwerp en die voorwerp dieselfde manlike persoon is
Hy het hom gehaas

    Eienskappe

Verplig-wederkerende werkwoorde gebruik net hierdie vorm.

    Vertalings

  Vertalings:    hom
Engels: himself(en)
Nederlands: zichzelf(nl)


Enkelvoud Meervoud
  hom     homes  
IPA: [hoːm], meervoud: [ˈhoːmɛs]
Mens


Hulp:IPA: [ɦɔm]
   
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord hom v/m hommen
(biologie) die saadvloeistof van 'n manlike vis of die klier waar dit vervaardig word
'n plooi op bepaalde hemde

    Antonieme

kuit
«Hom of kuit willen.»
Duidelikheid eis.