Gaan na inhoud

heide

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Heide in Engeland.
Fynbosheide in Suid-Afrika.
Enkelvoud Meervoud
  heide     heides  
Van Middelnederlands heide, hede, van Oudnederlands *heitha, *hētha, van Germaans *haiþī, *haiþijō.
hei•de
  1. Vlakte met sanderige grond waar lae struike en veldblomme groei (Erica-soorte).
  2. 'n Klein immergroen struik in die familie op Wikispecies Ericaceae met klein lynvormige blare.
veld, terrein

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: heathland(en)
Nederlands: heide(nl)