geneesmiddel
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
geneesmiddel | geneesmiddels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
geneesmiddeltjie | geneesmiddeltjies |
- ge•nees•mid•del
- 'n Chemiese stof wat 'n bepaalde, gewenste uitwerking op die (dierlike of menslike) liggaam uitoefen.
- Geneesmiddels wat sonder voorskrif verkrygbaar is, is gewoonlik veilig genoeg sodat dit 'n mens nie ernstig sal skaad as dit nie streng volgens die aanwysings ingeneem word nie.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor geneesmiddel.