Gaan na inhoud

fontein

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die Fontaine des mers, 'n fontein in Parys.
Enkelvoud Meervoud
  fontein     fonteine    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  fonteintjie     fonteintjies  
Van die Latynse fons, fontis (bron).
fon•tein
  1. Plek waar water uit die aarde opborrel of spuit; 'n bron.
  2. 'n Kunswerk waarin water onder druk na buite spuit of syfer.
  3. (figuurlik) 'n Bron van enige ander vloeistof, geestelike krag, ens.
  1. Yzerfontein se naam is van 'n fontein wat in 'n ysterklip-formasie ontspring ontleen.
  2. 'n Fontein by die voordeur sal alte pragtig vertoon.
  3. Sing die lof van jou eie fontein, verheug jou oor jou eie vrou (Spreuke 5:18).

    Vertalings

  Vertalings:   1. Plek waar water uit die aarde opborrel of spuit.
Engels: spring(en)
Hindi: झरना(hi) m
Nederlands: bron(nl), springbron(nl)
  Vertalings:   2. Kunswerk
Engels: fountain(en)
Nederlands: fontein(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord fontein v/m fonteinen 
Verkleinwoord fonteintje fonteintjes  
Hulp:IPA: [fɔn.ˈtɛɪ̭n]
   
(lêer)
fon•tein
Fontein; 'n kunswerk waarin water onder druk gesit word en na buite spuit of syfer