Gaan na inhoud

aankoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  aankoms     aankomste  
Hulp:IPA: [ˈɑ(ː)nkoms, ˈɑ(ː)ŋkoms]
   
(lêer)
IPA:meervoud: [ˈɑ(ː)nkomstə, ˈɑ(ː)ŋkomstə]
آنْكَُومْسْ , meervoud: آنْكَُومْسْتِی
añkoms, meervoud: añkomste
Aankom by 'n plek; die bereiking van die plek waar jy wil wees.

    Afkorting

aank.

    Antonieme

vertrek

    Vertalings

  Vertalings:    aankoms
Duits: Ankunft(de)
Engels: arrival(en)
Frans: arrivée(fr)
Interlingue: arriva(ie)
Italiaans: arrivo(it)
Nederlands: aankomst(nl)
Spaans: llegada(es)
Russies: прибытие(ru)
Sweeds: ankomst(sv), framkomst(sv)