Chinees
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Chinees |
Attributief | Chinese |
Partitief | Chinees |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Chinese | Chineses |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ʃiˈniə̯s], meervoud: [ʃiˈniə̯sə]
- byvoeglik: predikatief: [ʃiˈniə̯s], attributief: [ʃiˈniə̯sə], partitief: [ʃiˈniə̯s]
- gesubstantiveer: [ʃiˈniə̯sə], meervoud: [ʃiˈniə̯səs]
- شِینَِیسْ , meervoud: شِینَِیسِی
- byvoeglik: predikatief: شِینَِیسْ , attributief: شِینَِیسِی , partitief: شِینَِیسْ
- gesubstantiveer: شِینَِیسِی , meervoud: شِینَِیسِسْ
- Chinees, meervoud: Chinése
- byvoeglik: predikatief: Chinees; attributief: Chinése; partitief: Chinees
- gesubstantiveer: Chinése; meervoud: Chinéses
- Van, betreffende die Chinese.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan China.
- Van, betreffende die Chinese taal.
- Betreffende die Chinese alfabet.
Vertalings: Chinees | |||
---|---|---|---|
|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Chinees | Chinese |
- Lid van 'n Chinees-Tibettaanse volk.
Vertalings: Chinees | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Chinees |
- 1. 'n Versamelnaam vir verskeie Sjinees-Tibettaanse tale. Die belangrikste Sjinese dialekte is: Gan, Hakka, Hoenannees, Kantonnees, Mandaryns, Noord-Min, Suid-Min en Woe.
- 2. Mandaryns.
- 1. Sinities
- ISO 639-1: zh
- ISO/DIS 639-2(B): chi
- ISO/DIS 639-2(T): zho
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Chinees.
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Onverboë | Chinees |
Verboë | Chinese (Vlaams voor klinkers en "h":) Chinesen |
Partitief | Chinees |
Verdere verbuigings: Chinees (verbuiging) |
- IPA:
- Nederlands: [ʃiˈneːs, ʃiˈneɪ̯s], meervoud: [ʃiˈneːzə(n), ʃiˈneɪ̯zə(n)], onverboë: [ʃiˈneːs, ʃiˈneɪ̯s], verboë: [ʃiˈneːsə, ʃiˈneɪ̯sə], partitief: [ʃiˈneːs, ʃiˈneɪ̯s]
- Belgies: [ʃiˈneːs], meervoud: [ʃiˈneːzə(n)], onverboë: [ʃiˈneːs], verboë: [ʃiˈneːsə], (voor klinkers en "h":) [ʃiˈneːsən]; partitief: [ʃiˈneːs]
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Chinees m | Chinezen |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Chinees' | Chinezen |
Datief | Chinees | Chinezen |
- Chinees, 'n lid van 'n Sjinees-Tibettaanse volk.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Chinees o | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Chinees | |
Datief | Chinees, Chinese |