haar
Voorkoms
Derde persoon | ||||
---|---|---|---|---|
Enkelvoud manlik |
Enkelvoud vroulik |
Enkelvoud onsydig |
Meervoud | |
Onderwerpsvorm | hy | sy | dit | hulle |
Voorwerpsvorm | hom | haar | dit | hulle |
Verdere vorms: Afrikaanse persoonlike voornaamwoorde |
- IPA: [ɦɑːr]
- هَارْ
- Voorwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord derde persoon enkelvoud vroulik.
Vertalings: haar | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
haar | hare |
- هَارْ , meervoud: هَارِی
- haar, meervoud: háre
- Fyn, draadvormige, buigsame uitgroeisel op die kop van mense.
- Fyn, draadvormige, buigsame uitgroeisel op die liggaam van mense.
- Fyn, draadvormige, buigsame uitgroeisel op die kop en liggaam van diere.
- Draadvormige uitgroeisel op 'n sel of 'n plantdeel.
Vertalings: haar | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | haar | haren |
Verouderde vorme | ||
Genitief | haars | haren |
Datief | haar, hare | haren |