Waterperd (astrologie)
Voorkoms
壬午
Die Waterperd (壬午, rénwǔ) is die 19de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die negende Hemelstam (壬, rén; die element Water en Jang) met die sewende Aardtak (午, wǔ), gesimboliseer deur die Perd (馬, mǎ).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterperdjaar het in 2002 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 12 Februarie 2002 tot 31 Januarie 2003.
Waterperdjare
[wysig | wysig bron]Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Waterperdjare:
Jare van die Waterperd | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2679 v.C. | 2619 v.C. | 2559 v.C. | 2499 v.C. | 2439 v.C. | 2379 v.C. | 2319 v.C. | 2259 v.C. | 2199 v.C. | 2139 v.C. |
10 | 2079 v.C. | 2019 v.C. | 1959 v.C. | 1899 v.C. | 1839 v.C. | 1779 v.C. | 1719 v.C. | 1659 v.C. | 1599 v.C. | 1539 v.C. |
20 | 1479 v.C. | 1419 v.C. | 1359 v.C. | 1299 v.C. | 1239 v.C. | 1179 v.C. | 1119 v.C. | 1059 v.C. | 999 v.C. | 939 v.C. |
30 | 879 v.C. | 819 v.C. | 759 v.C. | 699 v.C. | 639 v.C. | 579 v.C. | 519 v.C. | 459 v.C. | 399 v.C. | 339 v.C. |
40 | 279 v.C. | 219 v.C. | 159 v.C. | 99 v.C. | 39 v.C. | 22 | 82 | 142 | 202 | 262 |
50 | 322 | 382 | 442 | 502 | 562 | 622 | 682 | 742 | 802 | 862 |
60 | 922 | 982 | 1042 | 1102 | 1162 | 1222 | 1282 | 1342 | 1402 | 1462 |
70 | 1522 | 1582 | 1642 | 1702 | 1762 | 1822 | 1882 | 1942 | 2002 | 2062 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 759 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Metaalslang (辛巳) |
Waterperd (壬午) | Volgende teken Waterbok (癸未) → |