Tetanurae
Voorkoms
Tetanurae | |
---|---|
Skelet van ’n Piatnitzkysaurus floresi. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
(geen rang): | Tetanurae (Gauthier, 1986)
|
Subgroepe | |
Tetanurae | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||
|
Tetanurae, of "stywesterte", is ’n klade dinosourusse wat die meeste teropodes, ook voëls, insluit. Hulle het in die Vroeë of Middel-Jura hul verskyning gemaak.
Die naam is in 1986 deur Jacques Gauthier aan ’n groot groep teropodes gegee. Tetanurae word gedefinieer as alle teropodes wat nader verwant aan moderne voëls is as aan Ceratosaurus.