Teia
Voorkoms
Teia | |
---|---|
Die godin wat op dié frieslys van die Groot Altaar van Pergamum (Berlyn) agter Helios veg, is waarskynlik Teia[1]
| |
Naam | Teia |
Godin van | Die Maan |
Simbool | oog, bril |
Man | Huperion |
Ouers | Gaia en Uranos[2] |
Broers, susters | Huperion, Temis, Mnemosune, Rea, Kronos, Okeanos, Tetis, Iapetos, Krios, Foibe, Koios |
Kinders | Helios, Eos, Selene |
Teia of Theia (Grieks: Θεία; "godin" of "goddelike") was in die Griekse mitologie uit die eerste geslag Titane. Volgens Hesiodus se Teogonie was sy die dogter van Gaia (Aarde) en Uranos (Lug).[3] Sy en haar broer Huperion was die ouers van Helios (Son), Selene (Maan) en Eos (Daeraad).
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Theia
- ↑ M.M. Honan, Guide to the Pergamon Museum, Berlin 1904, etc.
- ↑ http://www.theoi.com/Titan/TitanOkeanos.html
- ↑ Hesiodus, Theogonie, 132.