Souzase laksman
Voorkoms
Souzase laksman | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. souzae
|
Binomiale naam | |
Lanius souzae Barbosa du Bocage, 1878
|
Die Souzase laksman (Lanius souzae) is 'n seldsame standvoël van breëblaarboomveld. Hulle kom een-een, in pare of familiegroepe voor. Die voël is 17 cm groot en weeg 22 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Souza's Shrike.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Lanius souzae". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)