Skilpadshek
Voorkoms
Skilpadshek | |
---|---|
Gehug | |
Grenspos by Skilpadshek/Pioneer Gate | |
Koördinate: 25°16′33″S 25°42′51″O / 25.27583°S 25.71417°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Ngaka Modiri Molema |
Munisipaliteit | Ramotshere Moiloa |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,19 km2 (0,46 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 188 |
• Digtheid | 158/km2 (410/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.1% |
• Bruin mense | 0.5% |
• Swart mense | 97.9% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 41.8% |
• Xhosa | 8.2% |
• Tsonga | 8.2% |
• Noord-Sotho | 7.6% |
• Ander | 34.1% |
Skilpadshek is 'n grenspos in die Noordwes op die grens tussen Suid-Afrika en Botswana. Aan die Botswanakant staan die grenspos bekend as Pioneer Gate. Die N4 nasionale pad begin hier. Die naaste groot dorp is Zeerust, 52 km verder ooswaarts.
Suid-Afrika | Botswana | |
---|---|---|
Grensposnaam | Skilpadshek | Pioneer Gate |
Streek | Noordwes | Suide van Botswana |
Naaste dorp | Zeerust | Lobatse |
Pad | N4 | A2 |
Koördinate | 25°16′33″S 25°42′51″O / 25.2758°S 25.7142°O | 25°16′33″S 25°42′51″O / 25.2758°S 25.7142°O |
Telefoonnommer | +27 (0) 18 366 0011 | |
Faksnommer | +27 (0) 18 366 0012 | |
Besigheidsure - Reisigers | 06:00 - 00:00 | 06:00 - 00:00 |
Besigheidsure - Algemeen | 07:30 - 16:15 |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Skilpadshek". Sensus 2011.
- ↑ "Webblad - South African Ports of entry". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Augustus 2015. Besoek op 24 Julie 2013.