Sjabloonbespreking:Inligtingskas Rivier
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Inligtingskas Rivier-sjabloon bespreek word. |
|||
|
|
Daaglikse bladtrekke van Sjabloon:Inligtingskas Rivier
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Koördinate
[wysig bron]Dit lyk of die sekonde-waarde van die breedtegraad weggelaat word wanneer hierdie inligtingskas gebruik word.
Voorbeeld: Waneer die volgende koördinate in die inligtingskas gebruik word,
- {{|breedtegraad = 25
- |breedtegraad_m = 40
- |breedtegraad_s = 51.22
- |breedtegraad_NS = S
- |lengtegraad = 28
- |lengtegraad_m = 17
- |lengtegraad_s = 22.46
- |lengtegraad_OW = O}}
behoort dit as 25°40′51.22″S 28°17′22.46″E / 25.6808944°S 28.2895722°O te vertoon, maar dit vertoon as 25°40′0″S 28°17′22.46″E / 25.66667°S 28.2895722°O. Die sekonde-waarde van 51.22 word 0.
Die inligtingskas vir reservaat, Sjabloon:Inligtingskas_Reservaat gebruik 'n soortgelyke manier om die koördinate te vertoon en daardie inligtingskas vertoon die sekonde-waarde soos dit moet lyk.
Kan iemand dalk help om dit reg te maak?
Groete Ossewa (kontak) 17:08, 24 Junie 2014 (UTC)
- Uitgevoer - my handewerk, Aliwal2012 (kontak) 20:27, 24 Junie 2014 (UTC)