Gaan na inhoud

Rutte III-kabinet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eerste Minister Mark Rutte

Die Rutte III-kabinet, die Nederlands kabinet wat van 26 Oktober 2017 tot 10 Januarie 2022 het regeer, het bestaan uit lede van die Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD), die Christen-Demokratiese Appèl (CDA), die Demokrate 66 (D66) en die ChristenUnie (CU).

Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was weereens Mark Rutte van die VVD-party, 'n regs-liberale party. Die vise-premiers was Hugo de Jonge van die CDA-party, Kajsa Ollongren van die D66-party en Carola Schouten van die CU-party gewees.

Die Rutte III-kabinet het (sedert 12 Junie 2021) 77 setels in die Tweede Kamer gehou (voorheen het dit tot 24 September 2019 76 setels, tot 31 Maart 2021 75 setels [1] en tot 12 Junie 2021 78 setels gehou) en (sedert 11 Junie 2019) 32 setels in die Eerste Kamer (voorheen het dit 38 setels gehou).

Sedert 15 Januarie 2021 was die kabinet demissionêr gewees.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Die nuwe Tweede Kamer het op 31 Maart 2021 aangetree.

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


Voorafgegaan deur
Rutte II-kabinet
Rutte III-kabinet
2017-2022
Opgevolg deur
Rutte IV-kabinet