Philip van der Walt
Voorkoms
| |||||
Philip van der Walt in 2018 | |||||
Volle naam | Christoffel Philippus van der Walt | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 14 Julie 1989 | ||||
Geboorteplek | Adelaide, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,93 m | ||||
Massa | 110 kg | ||||
Skool | Adelaide Gimnasium | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank/Agsteman | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Shimlas | |||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014–2015 | Biarritz | 22 | (10) | ||
korrek soos op 1 Junie 2017. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010–2014 2015- |
Vrystaat Natalse Haaie |
23 22 |
(20) (0) | ||
korrek soos op 1 Junie 2017. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010–2014 2015- |
Cheetahs Sharks |
38 21 |
(15) (5) | ||
korrek soos op 1 Junie 2017. |
Philip van der Walt (* 14 Julie 1989) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n flank en agsteman speel in die Curriebeker en die Superrugbyreeks.
In Junie 2014 is aangekondig dat Van der Walt sy rugbyloopbaan in Frankryk by die klub Biarritz Olympique sal voortsit.[1]
Op 6 Junie 2015 is aangekondig dat Van der Walt terugkeer na Suid-Afrika en aansluit by die Sharks vir die 2015 Curriebekerseisoen.[2]
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Philip van der Walt na Frankryk" (html). fscheetahs.com. 18 Junie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016.
- ↑ Sharks (6 Junie 2015). "New signing". Persberig. Archived from the original on 11 September 2015. https://web.archive.org/web/20150911050243/http://www.sharksrugby.co.za/index.php/component/articles/?view=article&id=2842744. Besoek op 6 Junie 2015.