Ooi
Voorkoms
'n Ooi is 'n vroulike skaap, bok of wildsbok. Ooie het, in teenstelling met ramme, kort of geen horings nie.
Ooie dra en skenk geboorte aan lammers. Die dratyd hang af van die spesie en ras.
Die ooie van bokke word vir die produksie van melk aangehou, wat gebruik word vir die vervaardiging van botter, kaas, jogurt, ensovoorts.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir ooi.