Gaan na inhoud

Ohrigstaddam

Koördinate: 24°55′01″S 30°37′01″O / 24.91694°S 30.61694°O / -24.91694; 30.61694
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ohrigstaddam
Amptelike naam Ohrigstaddam
Ligging Naby Ohrigstad
Provinsie/Land Mpumalanga, Suid-Afrika
Koördinate 24°55′01″S 30°37′01″O / 24.91694°S 30.61694°O / -24.91694; 30.61694
Dam in Ohrigstadrivier
Doel Besproeiing en huishoudelik
Openingsdatum 1955
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Grondvulling
Hoogte van wal 51,8 m
Lengte van wal 377 m
Bakmaat 14 216 000 m3
Reservoir Ohrigstaddam-reservoir
Opvanggebied 84 km2
Damoppervlak 99,2 ha

Die Ohrigstaddam is 'n grondvullingtipe dam wat in die Drakensberg naby Ohrigstad in Mpumalanga, Suid-Afrika geleë is.

Die dam is in 1955 gebou en dien hoofsaaklik vir besproeiing en huishoudelike gebruik.

Sien ook

[wysig | wysig bron]