Lariosaurus
Voorkoms
Lariosaurus Tydperk: Middel-Trias
| |
---|---|
Lariosaurus sp. in die Carnegie Museum of Natural History | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Lariosaurus
|
Spesie: | L. balsamii,
L. curioni, L. valceresii, L. xingyiensis |
Sinonieme | |
|
Lariosaurus, of die lariosourusse, was 'n genus van die orde Nothosauroidea, 'n groep uitgestorwe seereptiele wat tydens die Triasperiode in Noord-Italië voorgekom het.