Kostroma-oblast
Voorkoms
Kostroma-oblast Костромская область | ||||
Die ligging van Kostroma-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Sentrale | |||
Ekonomiese streek | Sentrale | |||
Stigting | 13 Augustus 1944 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Kostroma | |||
Leier | Sergei Sitnikof | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Oblast-doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 667 562 | |||
Volgorde | 47ste | |||
Digtheid | 11,11/km2 | |||
Stedelik | 69,9% | |||
Plattelands | 30,1% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 29 800 km2 | |||
Volgorde | 65ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 44 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://adm44.ru | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Kostroma-oblast (Russies: Костромска́я о́бласть, Kostromskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Kostroma.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia