Janneman Malan
Janneman Malan | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Volle naam | Janneman Nieuwoudt Malan | |||||
Gebore | 18 April 1996 Nelspruit, Suid-Afrika | |||||
Kolfstyl | Regshandig | |||||
Boulstyl | Regterarm bybreek | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Suid-Afrika | |||||
EDI debuut (no 131) | 29 Februarie 2020 v Australië | |||||
Laaste EDI | 21 Januarie 2022 v Indië | |||||
T20I debuut (no 78) | 3 Februarie 2019 v Pakistan | |||||
Laaste T20I | 22 Julie 2021 v Ierland | |||||
T20I hempno. | 82 | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
2018–2021 | Cape Cobras | |||||
2018 | Cape Town Blitz | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | EDI | T20I | 1e rang | A-lys | ||
Wedstryde | 13 | 11 | 44 | 68 | ||
Lopies aangeteken | 758 | 241 | 3437 | 3024 | ||
Kolfgemiddeld | 75.80 | 21.90 | 49.10 | 50.40 | ||
100s/50s | 3/3 | 0/1 | 12/11 | 7/18 | ||
Hoogste telling | 177* | 55 | 208* | 177* | ||
Vangskote/Stonkings | 7/– | 3/– | 44/– | 36/– | ||
Bron: ESPNcricinfo, 21 Januarie 2022 |
Janneman Malan (gebore 18 April 1996) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler. Hy is 'n regterhandse middelorde-kolwer wat sedert Februarie 2019 vir die Suid-Afrikaanse krieketspan speel. [1]
Internasionale loopbaan
[wysig | wysig bron]In Februarie 2019 was Malan deel van Suid-Afrika se T20I-span teen Pakistan, na Quinton de Kock afgestaan het met 'n besering.[2] Hy het op 3 Februarie 2019 sy T20I debuut teen Pakistan gemaak.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Janneman Malan" (in Engels). ESPN Cricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Augustus 2018. Besoek op 21 April 2020.
- ↑ "De Kock out of Pakistan T20Is with groin injury" (in Engels). ESPN Cricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2019. Besoek op 1 Februarie 2019.
- ↑ 2nd T20I, Pakistan tour of South Africa at Johannesburg, 3 Feb 2019. ESPN Cricinfo. URL besoek op 3 Februarie 2019.
Suid-Afrika se huidige nasionale krieketspan |
---|
- Temba Bavuma [toets- en EDI-kaptein]
- Gerald Coetzee
- Tony de Zorzi
- Marco Jansen
- Janneman Malan
- Keshav Maharaj
- Aiden Markram [T20-kaptein]
- David Miller |
Wysig hierdie sjabloon |