Horingconcerto's van Wolfgang Amadeus Mozart
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Horingconcerto's van Mozart)
Die Horingconcerto's van Wolfgang Amadeus Mozart is deur die komponis geskryf vir sy vriend Josef Leutgeb, wie hy sedert sy kinderjare ken.
Concerto's
[wysig | wysig bron]- Horingconcerto nr. 1 in D-majeur, K. 412 (1791, onvoltooid teen Mozart se dood)
- Horingconcerto nr. 2 in E-mol-majeur, K. 417 (1783)
- Horingconcerto nr. 3 in E-mol-majeur, K. 447 (c. 1784-87)
- Horingconcerto nr. 4 in E-mol-majeur, K. 495 (1786)