Hicetaon
Voorkoms
In die Griekse mitologie verwys Hicetaon (Grieks: Ἱκετάονα of Ἱκετάονος) na:
- Hicetaon, 'n Trojaanse prins en die seun van Koning Laomedon van Troje, en dus die broer van Koning Priamos.[1] Hy was een van die Trojaanse oueres.[2] Nadat Paris vir Helena ontvoer het, het Hicetaon voorgestel dat sy teruggeneem word na Menelaos ten einde te verhoed dat oorlog uitbreek. Sy seuns was Melanippos, wat gesterf het tydens die einste oorlog wat Hicetaon probeer voorkom het;[3] Kritolaos, man van Priamos se dogter Aristomache;[4] Thymoetes (slegs in die Eneïde, andersins aangegee as sy broer);[5] en moontlik Antenor.[6]
- Hicetaon, prins van Methymna, Lesbos, en die seun van Koning Lepetymnus en Methymna, dogter van koning Makareus.[7] Hy en sy broer Hypsipylus het hul tuisstad verdedig teen Achilles en is gedood tydens die geveg.[8]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Homeros, Ilias 3.147; Apollodorus 3.12.3; Dictys Cretensis, 4.22
- ↑ Homeros, Ilias 20.238
- ↑ Homeros, Ilias 15.547 & 576; Strabo, 13.1.7
- ↑ Pausanias, 10.26.1
- ↑ Vergilius, Eneïde 10.132
- ↑ Eustathius van Thessaloniki oor Homeros, p. 349; skolia oor die Ilias 3.201
- ↑ Diodorus Siculus, 5.81
- ↑ Parthenios, 21
Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Apollodorus, Die biblioteek met 'n Engelse vertaling deur Sir James George Frazer, F.B.A., F.R.S. in 2 Volumes, Cambridge, MA, Harvard-universiteit drukkers; Londen, William Heinemann Bpk. 1921. ISBN 0-674-99135-4. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Griekse teks beskikbaar by dieselfde webwerf.
- Dictys Cretensis, Uit die Trojaanse Oorlog. Die Kronieke van Dictys van Kreta en Dares die Frigiër, vertaal deur Richard McIlwaine Frazer, Jnr. (1931-). Indiana-universiteit drukkers. 1966. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Topos Text Project.
- Homeros, Die Ilias, Afrikaanse vertaling deur Johannes Petrus Jansen van Rensburg, 1952
- Homeros, Die Ilias, met 'n Engelse vertaling deur A.T. Murray, Ph.D. in twee volumes. Cambridge, MA., Harvard-universiteit drukkers; Londen, William Heinemann, Bpk. 1924. ISBN 978-0674995796. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Homeros, Homeri Opera in vyf volumes. Oxford, Oxford University Press. 1920. ISBN 978-0198145318. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Parthenios, Liefdesromanse, vertaal deur Sir Stephen Gaselee (1882-1943), S. Loeb-Klassieke biblioteek Volume 69. Cambridge, MA. Harvard-universiteit drukkers. 1916. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Topos Text Project.
- Parthenios, Erotici Scriptores Graeci, Vol. 1. Rudolf Hercher. in aedibus B. G. Teubneri. Leipzig. 1858. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Pausanias, Beskrywing van Griekeland, met 'n Engelse vertaling deur W.H.S. Jones, Litt.D., en H.A. Ormerod, M.A., in 4 Volumes. Cambridge, MA, Harvard-universiteit drukkers; Londen, William Heinemann Bpk. 1918. ISBN 0-674-99328-4. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek
- Pausanias, Graeciae Descriptio. 3 vols. Leipzig, Teubner. 1903. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Vergilius, Eneïde Theodore C. Williams. vertaler. Boston. Houghton Mifflin Co. 1910. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Vergilius, Bucolics, Aeneid, and Georgics. J. B. Greenough. Boston. Ginn & Co. 1900. Latynse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Strabo, The Geography of Strabo. Uitgawe deur H.L. Jones. Cambridge, Mass.: Harvard-universiteit drukkers; Londen: William Heinemann, Bpk. 1924. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Strabo, Geographica geredigeer deur A. Meineke. Leipzig: Teubner. 1877. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.