Gloria Talbott
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gloria Talbott | |
Geboorte | 7 Februarie 1931 |
---|---|
Sterfte | 19 September 2000 (op 69) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gloria Talbott (7 Februarie 1931 – 19 September 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente All That Heaven Allows (1955), We're No Angels (1955), The Cyclops (1957), en The Leech Woman (1960).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1953: Border City Rustlers
- 1955: All That Heaven Allows
- 1955: We're No Angels
- 1956: The Young Guns
- 1957: The Cyclops
- 1957: Daughter of Dr. Jekyll
- 1957: The Kettles on Old MacDonald's Farm
- 1957: The Oklahoman
- 1957: Taming Sutton's Gal
- 1958: Cattle Empire
- 1958: I Married a Monster from Outer Space
- 1959: Alias Jesse James
- 1959: The Oregon Trail
- 1960: The Leech Woman
- 1960: Oklahoma Territory
- 1966: An Eye for an Eye
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1955: The Johnny Carson Show
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1953: The Backbone of America
- 1954: Tales of a Wayward Inn