Gaan na inhoud

Fanie de Villiers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Fanie de villiers
mens
GeslagmanlikWysig
Land van burgerskapSuid-AfrikaWysig
Land vir sportSuid-AfrikaWysig
Gegewe naamFanieWysig
Geboortedatum13 Oktober 1964Wysig
GeboorteplekVereenigingWysig
TaalbeheersingEngelsWysig
BeroepcricketerWysig
Alma materUniversiteit van PretoriaWysig
Lid van sportspanProteas, Northerns cricket team, Kent County Cricket ClubWysig
SportkrieketWysig

Petrus Stephanus "Fanie" de Villiers (* 13 Oktober 1964), is 'n afgetrede krieketspeler wat tussen 1992 en 1998 in 18 toetswedstryde en 83 eendagwedstryde vir Suid-Afrika as 'n regterarm-mediumsnelbouler en regterhandse kolwer gespeel het.

Hy werk tans as 'n internasionale krieketkommentator. Tydens die 3de toetswedstryd tussen Australië en Suid-Afrika het hy 'n rol gespeel in die identifisering van die kullery wat deur die Australiese krieketspan gepleeg is, nadat hulle tydens die 4de dag van die derde toetswedstryd met die bal gepeuter het om omgekeerde swaai te kry: hy was een van die kommentators vir die wedstryd en het aan die kamera-operateurs voorgestel dat hulle uitkyk vir moontlike kullery.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Cherny, Daniel (26 Maart 2018). "Broadcaster claims he tipped off cameramen". The Sydney Morning Herald (in Engels). Besoek op 27 Maart 2018.