Douglas McPhail
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Douglas McPhail | |
Geboorte | 16 April 1914 |
---|---|
Sterfte | 6 Desember 1944 (op 30) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Douglas McPhail (16 April 1914 – 6 Desember 1944) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sweethearts (1938), Babes in Arms (1939), Little Nellie Kelly (1940), en Born to Sing (1942).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1938: Sweethearts
- 1939: Babes in Arms
- 1940: Little Nellie Kelly
- 1942: Born to Sing