Chico Marx
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chico Marx | |
Geboortenaam | Leonard Marx |
---|---|
Geboorte | 22 Maart 1887 |
Sterfte | 11 Oktober 1961 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chico Marx (22 Maart 1887 – 11 Oktober 1961) was 'n Amerikaanse akteur van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Animal Crackers (1930), Horse Feathers (1932), Duck Soup (1933), en A Night at the Opera (1935).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1929: The Cocoanuts
- 1930: Animal Crackers
- 1931: Monkey Business
- 1931: The House That Shadows Built
- 1932: Horse Feathers
- 1933: Duck Soup
- 1935: A Night at the Opera
- 1937: A Day at the Races
- 1938: Room Service
- 1939: At the Circus
- 1940: Go West
- 1941: The Big Store
- 1946: A Night in Casablanca
- 1949: Love Happy
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1950: The College Bowl
- 1950: You Bet Your Life
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1982: The Marx Brothers in a Nutshell
Video's
[wysig | wysig bron]- 1986: Classic Comedy Teams