Gaan na inhoud

Chen Zihe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Chen Zihe
mens
GeslagvroulikWysig
Land van burgerskapVolksrepubliek ChinaWysig
Familie naamChenWysig
Geboortedatum29 Februarie 1968Wysig
Beroeptafeltennis spelerWysig
SporttafeltennisWysig
Deelgeneem aanOlimpiese Somerspele 1992Wysig

Chen Zihe (Chinees: 子 荷; gebore 29 Februarie 1968) is 'n Chinese vrouetafeltennisspeler.

Sy het 'n silwermedalje by die Olimpiese Spele van 1992 in die vrouedubbelspel saam met Gao Jun gewen.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]