Bandkeeljanfrederik
Voorkoms
Bandkeeljanfrederik | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Swynnertonia Roberts, 1922
|
Spesie: | S. swynnertoni
|
Binomiale naam | |
Swynnertonia swynnertoni (Shelley, 1906)
|
Die Bandkeeljanfrederik (Swynnertonia swynnertoni) is 'n skaars standvoël van bergwoudonderbos in Tanzanië, Mosambiek en Zimbabwe. Die voël se status word aangegee as kwesbaar. Die voël is 14 cm groot en weeg 14–20 gram. In Engels staan dit bekend as Swynnerton's robin.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Swynnertonia swynnertoni". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bandkeeljanfrederik.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Bandkeeljanfrederik