Ariel
Voorkoms
Die naam Ariel kan gebruik word om na een van die volgende te verwys:
- Ariel (engel), een van die engele van die Judaïsme.
- Ariel (maan), een van die natuurlike satelliete van die planeet Saturnus.
- Ariel (Shakespeare), bonatuurlike wese, wat voorkom in William Shakespeare se romantiese komedie The Tempest.
- Ariel, Wesoewer, 'n vesting in die Israelies-besette Wesoewer.
- die Bybelse naam van die huidige stad Jerusalem.
Mense:
- Ariel Gade, Amerikaanse aktrise
- Ariel Sharon, Israelse generaal en politikus (eerste minister).
- Ariel Winter, Amerikaanse aktrise