76 v.C.
Voorkoms
76 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 81 v.C. | 80 v.C. | 79 v.C. | 78 v.C. | 77 v.C. | ◄ 76 v.C. ► | 75 v.C. | 74 v.C. | 73 v.C. | 72 v.C. | 71 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
|
Gebeure
[wysig | wysig bron]Judea
[wysig | wysig bron]- Na die dood van Alexander Jannaeus word sy vrou Salome Alexandra koningin van die Joodse staat en regent vir haar seuns Hyrkanus II en Aristobulus II .[1]
Hispania
[wysig | wysig bron]- Sulla het Cn. Pompeius na Hispania gestuur om Q. Metallus te help om vir Sertorius te verslaan, maar Sertorius verhoed dit.[2]
Sterftes
[wysig | wysig bron]- Alexander Jannaeus, koning van Judea uit die Hasmoneeë
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Excavating Q: The History and Setting of the Sayings Gospel. John S. Kloppenborg, Fortress Press, 2000, ISBN 0-8006-2601-X, ISBN 978-0-8006-2601-3
- ↑ A Global Chronology of Conflict: From the Ancient World to the Modern Middle East Spencer C. Tucker, ABC-CLIO, 2009, ISBN 1-85109-672-8, ISBN 978-1-85109-672-5