1099
Voorkoms
1099 |
◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1094 | 1095 | 1096 | 1097 | 1098 | ◄ 1099 ► | 1100 | 1101 | 1102 | 1103 | 1104 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1099 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die beleëring van Jerusalem | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1099 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 99ste jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 15 Julie – Kruisvaarders van die Eerste Kruistog verower Jerusalem en skep 'n bloedbad onder die Islamse en Joodse bevolking
- 22 Julie – Godfried van Bouillon word as heerser van die Koninkryk van Jerusalem verkies en dra die titel "Voog van die Heilige Graf".
- 12 Augustus – Godfried van Bouillon verslaan die Sarasene. Die Koninkryk van Jerusalem word gestig.
- 13 Augustus – Pous Paschalis II volg Pous Urbanus II op.
- Maurice Bourdin (later Teenpous Gregorius VIII) word biskop van Coimbra, Portugal.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Joeri Dolgoroeki, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1157)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 29 Julie – Pous Urbanus II, die 159ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1035).