Gaan na inhoud

Once Upon a Time in Hollywood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Once Upon a Time in Hollywood
Regisseur Quentin Tarantino
Draaiboek Quentin Tarantino
Kinematografie Robert Richardson
Ateljee Columbia Pictures
Bona Film Group
Heyday Films
Verspreider Sony Pictures Releasing
Uitgereik 26 Julie 2019
Speeltyd 2 ure 41 minute
Land Verenigde State van Amerika
Verenigde Koninkryk
Sjina
Taal Engels
Italiaans
Spaans
Duits
Begroting VS$ 90,000,000
Bruto wins VS$ 377,617,598
IMDb-profiel

Once Upon a Time in Hollywood is 'n rolprent deur Quentin Tarantino wat op 26 Julie 2019 vrygestel is.[1][2]

Samevatting

’n Verlepte televisie-akteur en sy stunt-dubbelganger streef daarna om roem en sukses te behaal in die laaste jare van Hollywood se Goue Era in 1969 Los Angeles.

Rolverdeling

Verwysings

  1. "Once Upon a Time in Hollywood". IMDb. Amazon. Besoek op 10 Januarie 2024.
  2. "Once Upon a Time in Hollywood". Rotten Tomatoes. Fandango Media. Besoek op 10 Januarie 2024.

Eksterne skakels