Gaan na inhoud

YouTube

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

YouTube is 'n webwerf wat gebruikers in staat stel om video's op te laai. YouTube is huidig die grootste videowebwerf op die Internet. YouTube het weergawes van sy webwerf in verskeie tale, maar Afrikaans is nog nie beskikbaar nie.

Hoe dit werk

Op YouTube mag gebruikers video's oplaai met 'n maksimum grootte van 1 024 MG, maar elke video mag slegs 10 minute lank wees. Formate soos .avi (XviD met MP3), .mp4 (H.264 met AAC+, .mov, .mpeg) word aanvaar. Die video's word omgeskakel na .flv, met daarin die H.263 videoenkodering en 64kbit/s MP3 monogeluid. Die datastroom het 'n totale bitrate van +/- 330 kbit/s, die resolusie is 320x240. Sedert Maart 2008 gee YouTube ook die keuse om die video's in hoër gehalte af te laai. Die resolusie is verhoog van 320x240 na 480x360.

Daar is twee moontlikhede: tik jy &fmt=6 agter die adres van die video in jou webblaaier, dan kry jy 'n H.263 stroom van +/- 600kbit/s met 96kbit/s MP3 mono. Met &fmt=18 kan jy luister na 'n stereostroom, die formaat is dan nie .flv nie, maar .mp4. Die .mp4 bestaan uit 'n H.264-beeldstroom van 300-400kbit/s en +/- 128kbit/s AAC-geluid.

Lokalisatie

On June 19, 2007, Eric E. Schmidt was in Paris to launch the new localization system. The entire interface of the website is now available with localized versions in numerous countries:

Land Skakel Taal Opgerig
 Australië http://au.youtube.com/ Engels (Australië) 22 Oktober 2007
Vlag van Brasilië Brasilië http://br.youtube.com/ Portuguees (Brasilië) 19 Juni 2007
 Kanada http://ca.youtube.com/ Engels (Canada) 6 November 2007
 Frankryk http://fr.youtube.com/ Frans 19 Juni 2007
Vlag van Duitsland Duitsland http://de.youtube.com/ Duits 8 November 2007
Sjabloon:HKG http://hk.youtube.com/ Sjinees (Traditioneel) 17 Oktober 2007
Vlag van Indië Indië http://in.youtube.com/ Engels (India) 7 Mei 2008
Vlag van Republiek Ierland Ierland http://ie.youtube.com/ Engels (Ierland) 19 Juni 2007
Vlag van Italië Italië http://it.youtube.com/ Italiaans 19 Juni 2007
Vlag van Japan Japan http://jp.youtube.com/ Japanees 19 Juni 2007
Vlag van Suid-Korea Korea http://kr.youtube.com/ Koreaans 23 Januarie 2008
Vlag van Meksiko Meksiko http://mx.youtube.com/ Spaans (Mexico) 10 OKtober 2007
Vlag van Nederland Nederland http://nl.youtube.com/ Nederlands 19 June 2007
 Nieu-Seeland http://nz.youtube.com/ Engels (Nieu Sealand) 22 OKtober 2007
Vlag van Pole Pole http://pl.youtube.com/ Polish 19 Juni 2007
Vlag van Rusland Rusland http://ru.youtube.com/ Russies 13 November 2007
Vlag van Spanje Spanje http://es.youtube.com/ Spaans 19 Juni 2007
Sjabloon:ROC-TW http://tw.youtube.com/ Sjinees(Traditioneel) 18 October 2007
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk http://uk.youtube.com/ Engels (Verenig Koninkryk) 19 Juni 2007

Eksterne skakels