1099: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Jcwf (besprekings | bydraes) No edit summary |
→Gebeure: verbeter |
||
Lyn 6: | Lyn 6: | ||
* Stigting van die [[Koninkryk van Jerusalem]] |
* Stigting van die [[Koninkryk van Jerusalem]] |
||
* [[22 Julie]] – Godfried van [[Bouillon (België)|Bouillon]] word as heerser van die Koninkryk van Jerusalem verkies en dra die titel "Voog van die Heilige Graf". |
* [[22 Julie]] – Godfried van [[Bouillon (België)|Bouillon]] word as heerser van die Koninkryk van Jerusalem verkies en dra die titel "Voog van die Heilige Graf". |
||
* [[12 Augustus]] – [[Godfried van Bouillon]] verslaan die [[Sarasene]]. Die [[Koninkryk van Jerusalem]] word gestig. |
|||
* [[13 Augustus]] – [[Pous Paschalis II]] volg [[Pous Urbanus II]] op. |
* [[13 Augustus]] – [[Pous Paschalis II]] volg [[Pous Urbanus II]] op. |
||
* [[Maurice Bourdin]] (later [[Teenpous Gregorius VIII]]) word biskop van Coimbra, [[Portugal]]. |
* [[Maurice Bourdin]] (later [[Teenpous Gregorius VIII]]) word biskop van Coimbra, [[Portugal]]. |
Wysiging soos op 20:07, 7 Desember 2021
1099 |
◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1094 | 1095 | 1096 | 1097 | 1098 | ◄ 1099 ► | 1100 | 1101 | 1102 | 1103 | 1104 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1099 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die beleëring van Jerusalem | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1099 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 99ste jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 15 Julie – Kruisvaarders van die Eerste Kruistog verower Jerusalem en skep 'n bloedbad onder die Islamse en Joodse bevolking
- Stigting van die Koninkryk van Jerusalem
- 22 Julie – Godfried van Bouillon word as heerser van die Koninkryk van Jerusalem verkies en dra die titel "Voog van die Heilige Graf".
- 12 Augustus – Godfried van Bouillon verslaan die Sarasene. Die Koninkryk van Jerusalem word gestig.
- 13 Augustus – Pous Paschalis II volg Pous Urbanus II op.
- Maurice Bourdin (later Teenpous Gregorius VIII) word biskop van Coimbra, Portugal.
Geboortes
- Joeri Dolgoroeki, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1157)
Sterftes
- 29 Julie – Pous Urbanus II, die 159ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1035).