Gaan na inhoud

Madonna: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Voyageur (besprekings | bydraes)
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
Voyageur (besprekings | bydraes)
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
Lyn 26: Lyn 26:
}}
}}


'''Madonna Louise Veronica Ciccone''' (gebore [[16 Augustus]] [[1958]]), beter bekend onder haar verhoognaam '''Madonna''', is 'n [[Verenigde State van Amerika|Amerikaanse]] sangeres, liedjieskrywer en musikant. In die najaar van 2017 het Madonna haar voorneme bekend gemaak om haar oorsee te vestig. In 2018 het sy 'n 18de eeuse luukse huis in die Moorse Herlewingstyl net buite die [[Portugal|Portugese]] hoofstad [[Lissabon]] vir $8,9 miljoen gekoop waar sy met haar ses kinders bly. Haar vroeëre huis in [[Beverly Hills, Kalifornië]] is in dieselfde jaar vir 35 miljoen te kop aangebied.<ref>[https://www.architecturaldigest.com/story/madonnas-former-sunset-boulevard-mansion-can-be-yours-for-dollar35-million?mbid=nl_06172018AM_Weekly&CNDID=53675024&spMailingID=13703374&spUserID=MjY5Njc3MDg5NDA3S0&spJobID=1421460720&spReportId=MTQyMTQ2MDcyMAS2 ''Architectural Digest, 12 Junie 2018: Madonna's Former Sunset Boulevard Mansion Can Be Yours For $35 Million. Besoek op 17 Junie 2018'']</ref>
'''Madonna Louise Veronica Ciccone''' (gebore [[16 Augustus]] [[1958]]), beter bekend onder haar verhoognaam '''Madonna''', is 'n [[Verenigde State van Amerika|Amerikaanse]] sangeres, liedjieskrywer en musikant. In die najaar van 2017 het Madonna haar voorneme bekend gemaak om haar oorsee te vestig. In 2018 het sy 'n 18de eeuse luukse huis in die Moorse Herlewingstyl net buite die [[Portugal|Portugese]] hoofstad [[Lissabon]] vir $8,9 miljoen gekoop waar sy met haar ses kinders bly. Haar vroeëre huis in [[Beverly Hills, Kalifornië]] is in dieselfde jaar vir $35 miljoen te koop aangebied.<ref>[https://www.architecturaldigest.com/story/madonnas-former-sunset-boulevard-mansion-can-be-yours-for-dollar35-million?mbid=nl_06172018AM_Weekly&CNDID=53675024&spMailingID=13703374&spUserID=MjY5Njc3MDg5NDA3S0&spJobID=1421460720&spReportId=MTQyMTQ2MDcyMAS2 ''Architectural Digest, 12 Junie 2018: Madonna's Former Sunset Boulevard Mansion Can Be Yours For $35 Million. Besoek op 17 Junie 2018'']</ref>


== Diskografie ==
== Diskografie ==

Wysiging soos op 21:19, 17 Junie 2018

Madonna
Madonna in 2008
GeboortenaamMadonna Louise Veronica Ciccone
GenresPop, dance, rock, electronic
Beroep(e)Sanger
EtiketteWarner Bros./Live Nation
Webwerf[1]

Madonna Louise Veronica Ciccone (gebore 16 Augustus 1958), beter bekend onder haar verhoognaam Madonna, is 'n Amerikaanse sangeres, liedjieskrywer en musikant. In die najaar van 2017 het Madonna haar voorneme bekend gemaak om haar oorsee te vestig. In 2018 het sy 'n 18de eeuse luukse huis in die Moorse Herlewingstyl net buite die Portugese hoofstad Lissabon vir $8,9 miljoen gekoop waar sy met haar ses kinders bly. Haar vroeëre huis in Beverly Hills, Kalifornië is in dieselfde jaar vir $35 miljoen te koop aangebied.[1]

Diskografie

  • Madonna (1983)
  • Like a Virgin (1984)
  • True Blue (1986)
  • Like a Prayer (1989)
  • Erotica (1992)
  • Bedtime Stories (1994)
  • Ray of Light (1998)
  • Music (2000)
  • American Life (2003)
  • Confessions on a Dance Floor (2005)
  • Hard Candy (2008)
  • MDNA (2012)
  • Rebel Heart (2015)

Toer

  • The Virgin Toer (1985)
  • Who's That Girl World Toer (1987)
  • Blond Ambition World Toer (1990)
  • The Girlie Show World Toer (1993)
  • Drowned World Toer (2001)
  • Re-Invention World Toer (2004)
  • Confessions Toer (2006)
  • Sticky & Sweet Toer (2008–09)
  • MDNA Toer (2012-13)
  • Rebel Heart Toer (2015)

Verwysings