1099: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
→Sterftes: Verbeter |
Jcwf (besprekings | bydraes) No edit summary |
||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{jare|beeld=Godefroi1099.jpg|teks=Die beleëring van Jerusalem}} |
|||
{{jare}} |
|||
Die '''jaar 1099''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Sondag]] begin het. Dit was die 99ste jaar van die [[11de eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. |
Die '''jaar 1099''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Sondag]] begin het. Dit was die 99ste jaar van die [[11de eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. |
Wysiging soos op 23:23, 9 April 2016
1099 |
◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1094 | 1095 | 1096 | 1097 | 1098 | ◄ 1099 ► | 1100 | 1101 | 1102 | 1103 | 1104 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1099 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die beleëring van Jerusalem | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1099 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 99ste jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 15 Julie – Kruisvaarders van die Eerste Kruistog verower Jerusalem en skep 'n bloedbad onder die Islamse en Joodse bevolking
- Stigting van die Koninkryk van Jerusalem
- 22 Julie – Godfried van Bouillon word as heerser van die Koninkryk van Jerusalem verkies en dra die titel "Voog van die Heilige Graf".
- 13 Augustus – Pous Paschalis II volg Pous Urbanus II op.
- Maurice Bourdin (later Teenpous Gregorius VIII) word biskop van Coimbra, Portugal.
Geboortes
- Joeri Dolgoroeki, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1157)
Sterftes
- 29 Julie – Pous Urbanus II, die 159ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1035).