Aladdin: Verskil tussen weergawes
Nuwe bladsy geskep met 'Lêer:Aladdin in the Magic Garden - Project Gutenberg eText 14221.jpg|duimnael|regs|Aladdin in die magiese tuin, 'n illustrasie deur Max Liebert uit Ludwig Fulda se ''...' |
skakel |
||
(4 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
[[Lêer:Aladdin in the Magic Garden - Project Gutenberg eText 14221.jpg|duimnael |
[[Lêer:Aladdin in the Magic Garden - Project Gutenberg eText 14221.jpg|duimnael|Aladdin in die magiese tuin, 'n illustrasie deur Max Liebert uit Ludwig Fulda se ''Aladin und die Wunderlampe''<ref>[http://www.gutenberg.org/etext/14221 ''Aladdin''] by [[Project Gutenberg]]</ref>]] |
||
'''Aladdin''' (ook soms '''Aladin''') is 'n fiktiewe karakter in 'n bekende [[Midde-Ooste]]rse verhaal. Die sprokie word in die boek, [[Duisend-en-een nag]], aangetref. Dit is |
'''Aladdin''' (ook soms '''Aladin''') is 'n fiktiewe karakter in 'n bekende [[Midde-Ooste]]rse verhaal, ''Aladdin en die Towerlamp''. Die [[sprokie]] word in die boek, [[Duisend-en-een nag]], aangetref. Dit is egter eers in die 18de eeu deur die Fransman Antoine Galland tot die versameling toegevoeg. Die verhaal word dikwels as 'n pantomime opgevoer. Dit is ook vir verskeie musiekblyspele, TV-reekse, rolprente en kinderboeke verwerk. |
||
== Storielyn == |
== Storielyn == |
||
[[Lêer:LLW Aladdin genie.jpg|duimnael|links|Aladdin en die towergees.]] |
|||
Aladdin werk vir 'n towenaar wat hom opdrag gee om 'n [[lamp]] in 'n geheime grot vol juwele en kosbare skatte te gaan steel. Toe Aladdin die lamp vind en daaroor vryf, verskyn 'n towergees wat aan hom sê dat hy vir enige iets kan wens. Aladdin hou die lamp, word met die hulp van die towergees ryk en trou met die sultan se dogter. Daarna lei die towenaar Aladdin se vrou om die bos en sy verruil die lamp vir 'n gewone een. Aladdin spoor die towenaar op, maak hom dood en neem die towerlamp terug. |
Aladdin werk vir 'n towenaar wat hom opdrag gee om 'n [[lamp]] in 'n geheime grot vol juwele en kosbare skatte te gaan steel. Toe Aladdin die lamp vind en daaroor vryf, verskyn 'n towergees wat aan hom sê dat hy vir enige iets kan wens. Aladdin hou die lamp, word met die hulp van die towergees ryk en trou met die sultan se dogter. Daarna lei die towenaar Aladdin se vrou om die bos en sy verruil die lamp vir 'n gewone een. Aladdin spoor die towenaar op, maak hom dood en neem die towerlamp terug. |
||
Lyn 11: | Lyn 13: | ||
== Eksterne skakels == |
== Eksterne skakels == |
||
* {{Commonskat-inlyn|Aladdin}} |
* {{Commonskat-inlyn|Aladdin}} |
||
* {{ |
* {{Gutenberg|no=128|name=The Arabian Nights, deur Andrew Lang}} |
||
{{Saadjie}} |
{{Saadjie}} |
||
{{Normdata}} |
|||
[[Kategorie: |
[[Kategorie:Fiktiewe karakters]] |
Huidige wysiging sedert 10:10, 10 Mei 2023
Aladdin (ook soms Aladin) is 'n fiktiewe karakter in 'n bekende Midde-Oosterse verhaal, Aladdin en die Towerlamp. Die sprokie word in die boek, Duisend-en-een nag, aangetref. Dit is egter eers in die 18de eeu deur die Fransman Antoine Galland tot die versameling toegevoeg. Die verhaal word dikwels as 'n pantomime opgevoer. Dit is ook vir verskeie musiekblyspele, TV-reekse, rolprente en kinderboeke verwerk.
Storielyn
[wysig | wysig bron]Aladdin werk vir 'n towenaar wat hom opdrag gee om 'n lamp in 'n geheime grot vol juwele en kosbare skatte te gaan steel. Toe Aladdin die lamp vind en daaroor vryf, verskyn 'n towergees wat aan hom sê dat hy vir enige iets kan wens. Aladdin hou die lamp, word met die hulp van die towergees ryk en trou met die sultan se dogter. Daarna lei die towenaar Aladdin se vrou om die bos en sy verruil die lamp vir 'n gewone een. Aladdin spoor die towenaar op, maak hom dood en neem die towerlamp terug.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aladdin.
- The Arabian Nights, deur Andrew Lang by Project Gutenberg